Godiva Boutique & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Godiva Boutique Accommodation and Spa is 'n ervaring om te behaag:

Jy sal mal wees oor die ontspanne, meditereense atmosfeer! By Godiva herlaai ons die ligaam en gees se batterye. Luukse, bekostigbare akkommodasie in Groblersdal! Ons is bekend vir ons aangename personeel en plattelandse gasvryeheid, en ons bied 'n onvergeetlike outienteke Franse/Bosveld ontmoeting. Of jy nou die Spa besoek vir 'n behandeling, of net by ons bespreek vir 'n goeie nagrus - jy sal voel soos 'n nuwe JY!

Ons voorsien luukse akkommodasie in 4 pragtig-ingerigte suites. Ontbyt is ingesluit. Al die wonderlike ruim kamers by Godiva het privaat balkonne met uitgange na welige tuine. Die kamers is versier volgens 'n onderbeklemtoonde Franse styl, met tikkies glans.

Die geriewe by Godiva spreek van uitsonderlike aandag aan detail: vervesingstasies, kroegies, haardroërs, koordlose internet, plasma sateliet televisie, lugversorging, kluis, iPod/mp3-speler en radio. Sagte handdoeke, skoon linne, japonne en pantoffels word ook voorsien om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Ons sien uit daarna om jou by Godiva Boutique Accommodation and Spa te bederf!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Baarshengel
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Godiva Boutique & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false