Somerset-Wes Akkommodasie by Goedehoop | LekkeSlaap
+32

Goedehoop

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goedehoop is 'n ateljeewoonstel met 'n huislike atmosfeer in 'n rustige buurt en is naby al die hoofroetes, die Helderbergwynroetes en is slegs 45 km van Kaapstad af. Naweekgaste, sakereisigers of vakansiegangers is welkom.

Hierdie ateljeewoonstel is op die eiendom van die eienaar, maar het 'n eie privaat ingang en privaat tuintjie met eie braaigeriewe. Die woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en -kombuisarea en aparte badkamer met 'n heerlike groot stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, braaipan, eetgerei en breekware. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar.
Groot aanwins is die privaat tuin met eie braaigeriewe. Die tuin is omring deur bome en hier kan jy werklik tot rus kom, die son en voëllewe geniet.

Die Strand met sy pragtige wit strande is slegs 8 km van die eiendom af en is ook naby Somerset Mall, Mediclinic Vergelegen en Busamed Paardevlei Privaathospitaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedehoop sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Goedehoop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedehoop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedehoop-weg 7, Goedehoop, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7dd77c38a460cfda599fcab0a1875d0ffcb2ce9f6466cdce5a047e595fe7dbc6e339d70f6f3d378932c8a3e4ee5ee65470f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 7 Goedehoop Road Goedehoop 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -34.069025808787 18.84310550693
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za