Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goedehoop Game Farm

Wildsplaas
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke chalet het 2 kamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste (maksimum 4 volwassenes en 2 kinders). Altwee kamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul maaltye saam kan geniet en gemaklike sitplek in die sitarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Geen geraas word na 23:00 toegelaat nie
- Rook is binne die eenhede verbode.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 2

  • Seep

Chalet 3

per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R30, Goedehoop Game Farm, Brandfort, 9400, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34ab9cbb2b935d163cabe58ce91614c6a3affe882c1514d360b188f9831468e0387d780a830dd334eafe02d11be9dea868d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 R30 Goedehoop Game Farm 9400 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.8758274428 26.368257408344
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem