Boland Akkommodasie by Goedemoed Country House | LekkeSlaap
+18

Goedemoed Country House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu , 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 070 per nag (vir 11 persone)

Beskrywing

Goedemoed Country House is op ’n vrugte- en wynplaas aan die voet van die Langeberge in die pragtige Keisievallei geleë.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan 1 ’n en suite-badkamer is. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en die eerste en derde kamers het elk ’n dubbel- en enkelbed. Die vierde kamer beskik oor 3 enkelbeddens.

Die leefarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike banke. Die huis beskik oor ’n kaggel, eetarea en lugversorging. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond asook oorgenoeg ingeboude kaste vir eetgerei en breekware. Daar is ’n opwaskamer met ’n skottelgoedwasser en wasmasjien.

Montagu staan bekend as die "bergmekka" van die Kaap. Die dorp word omring deur die Langeberge en eindelose boorde, wingerde, rotsformasies en warmwaterbronne.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedemoed Country House sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Goedemoed Country House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu , 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedemoed Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf R4 070
per nag (vir 11 persone)
Vanaf R4 070
per nag (vir 11 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedemoedplaas, Keisievallei, Montagu , 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoWZ5Ba9xjuwjk6eBp16MczgYRycG1G9cfKZCuMXXB3tmGbHKq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 070  per nag (vir 11 persone) 2 5 1 5 Goedemoed Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.719752683599 20.026571454754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za