LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goedgedacht Gastekamers | LekkeSlaap
+28

Goedgedacht Gastekamers

Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Goedgedacht Gastekamers is in Potchefstroom, met 'n uitsig oor 'n lieflike vleiland.

Verblyf word gebied in 3 smaakvol versierde en suite-kamers. Die kamers is elkeen ingerig met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met storte. Elke kamer is ingerig met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie ingang met direkte toegang tot die luisterryke tuin.

Veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek word voorsien.

Ons is ideaal geleë, sowat 1 km van die Mooirivier Mall en 4 km van Noordwes Universiteit af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Goedgedacht Gastekamers
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Goedgedacht Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ben Pienaarstraat 32, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadc251061a5575a9d2eb50a75583c443b9439bc75cb35ed2fdcfc230d33d033e4b40a81cf3782bf613579e4ddc056ca828f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 13 5 1 5 32 Ben Pienaar Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.7050899 27.10821
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!