Hartenbos Akkommodasie by Goedgenoeg | LekkeSlaap
+14

Goedgenoeg

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Goedgenoeg is 'n moderne, volledig toegeruste selfsorg-tuinwoonstel in Hartenbos wat stapafstand van die Hartenbos-riviermonding en -strandmeer af is. Dit is naby die gewilde Hartenbos ATKV-vakansieoord, restaurante en 'n winkelsentrum en daar is 'n verhitte swembad en waterglybaan net om die draai. Kanovaart, visvang en voëlkyk by die riviermonding is gewilde doendinge wat net 'n klipgooi van ons af is.

Die verblyf bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 addisionele gaste. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea en WiFi is op versoek beskikbaar. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, soos 'n yskassie, oond, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is braaigeriewe op die veranda wat oor die tuintjie uitkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedgenoeg sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Goedgenoeg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedgenoeg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY7RzgtioR2as2VDQ5tDjiKX1S0ewlWmQ2EiwiYlVynl3qVkvtW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 9 Loerie Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -34.118533 22.115053
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za