Hartenbos Akkommodasie by Goedgenoeg | LekkeSlaap
+14

Goedgenoeg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Goedgenoeg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jaques R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques R
Gesin met tieners

Rustig.

Rustige omgewing naby die strand.

Jenny N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny N
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf, Noelle is baie vriendelik!

Sal beslis terug gaan.

Marietjie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansie gehou.

Baie lekker gebly. Net jammer geen broodmes of steakmesse nie.

Lizanne K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne K
Gesin met klein kinders

'n Naweek is te kort.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Dankie Goedgenoeg vir `n heerlike naweek.

Daniel L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en gerieflik. Eienaars ook baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Gekom en gegaan soos ons wou en plek is baie oulik en baie netjies.

Michelle C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle C
Gesin met klein kinders

Was lekker gewees, kon beter wees.

Matrasgehalte was swak, ongemaklik geslaap. Die hele woonstel is klam en ruik onaangenaam, die beddegoed is saans klam en die badkamer se ceiling is gemuf en dit voel net vuil. Daar was nie iets simpel soos 'n skêr in die kombuis nie. Asook nie 'n plek waar jy jou handdoeke kan ophang nie.

Goedgenoeg's terugvoer

Ek is baie jammer om te hoor julle was ontevrede. Die weer was baie drukkend daardie tyd, daarom is waaiers voorsien vir kliente gerief. 'n Wasgoedlyn was beskikbaar vir nat handdoeke, ek is jammer julle het dit nie gebruik nie.

Goedgenoeg
Raymon C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymon C
Gesin met tieners

Pynlik netjies en rustig!

Met aankoms was ons begroet deur Noelle. Wat 'n aangename mens! Die woonstel was net perfek vir ons vier. Die huis is geleë in 'n baie stil woonbuurt naby genoeg aan alles. Elke sent die moeite werd!

Handre D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Handre D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Netjies en baie lekker gebly.

Sharon M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel is goed toegerus en die klein vrieskas en skottelgoedwasser 'n wonderlike bonus. Professionele diens.

Nie meer as 4 persone nie.

Sharlene V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely recommend to family and friends.

I will definitely be back.

Raees O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raees O
Gesin met tieners

Ons verblyf was uit die boonste rakke.

Die eienaar, Noelle, was van ons aankoms daar om ons te verwelkom. Baie vriendelik en behulpsaam. Noelle, baie dankie vir die lekker tyd en hou so aan met u goeie diens.

Francois S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is skoon en baie goed toegerus. Beveel definitief vir ander aan.

Tania A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A
Gesin met tieners

Dit was absoluut fantasties. Alles wat 'n persoon nodig het om jou verblyf lekker te maak.

Die gasvrou het persoonlik kom kyk of ons okei is. Dit was baie nice gewees. Die woonstel is baie gemaklik ingerig.

Charlene F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F
Gesin met tieners

Ongelooflike verblyf.

Goegenoeg is regtig 'n ongelooflike tuiste weg van jou eie huis! So skoon en netjies en baie mooi, perfekte verblyf! Noelle was 'n so gasvry, en ons sal definitief weer teruggaan na Goedgenoeg!

Jj S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Baie awesome plek en mense was baie vriendelik.

Justin Q - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin Q
Gesin met klein kinders

Skoon, gemaklik en stil.

As gesin het ons lekker gemaklik en veilig gebly met al die geriewe wat ons nodig gehad het.

Werner S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met klein kinders

Baie netjies, baie gasvry!

Daar is alles en nog meer. Was nie nodig om iets te gaan soek nie. Ons sal weer daar bly.

Sonia S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en besorg. Loopafstand van als.

Goedgenoeg is 'n gerieflike, skoon en netjiese woonstel. Die eienaars is baie vriendelik en help graag. Die woonstel is goed in gerig en is lekker loopafstand van strand en ander aktiwiteite.

Erna V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V
Gesin met tieners

Perfek vir kort verblyf.

Dankie vir professionele diens.

Flip K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K
Gesin met klein kinders

Baie netjies en veilig.

Baie lekker gebly en plek is baie netjies vriendelike ontvangs, net een ding, add bietjie misleidend, foto wys hout huis langs die rivier maar woonstel agter in die mense se erf, geen uitsig, mure rondom, anders geen probleme.

Siya N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siya N
Gesin met klein kinders

Very safe place.

Very thing on point from great services in the side of the booking agency to the friendly house owner.

Trevor B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B
Besigheidsreis

Modern, skoon en netjies.

Ek het 4 aande oorgebly vir besigheid. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n vakansie ook. Modern, skoon en netjies, plus goeie kommunikasie vanaf die eienaars. Dis stil en geen onnodige items wat plek opneem nie. Die ligging is goed, maar het nie uitsig direk van die braai area, wel aan die voorkant van die huis. Hoogs aanbeveel agv my opsomming bo.

Francois R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Gesin met tieners

Vriendelike, kwaliteit verblyf.

Goeie waarde vir geld verblyf met puik fasiliteite en baie gasvryheid. Hoogs aan te bevele.

Etienne V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Gesin met klein kinders

Die verblyf is mooi, modern en baie netjies.

Noelle, die eienares, is baie vriendelik en die verblyf het aan al ons vereistes voldoen. Dis gerieflik naby aan die nodige winkels en strand.

Hendrik B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Gesin met tieners

Pragtige, netjiese woonstel met baie vriendelike ontvangs. Sal weer gaan.

Baie netjies, nuwe woonstel. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Nie goeie uitsig vanuit woonstel nie. Ongeveer 400 m stap na swemstrand toe. Ons was 4 persone. Woonstel beter vir 2 mense. Ten minste 4-ster-akkommodasie.

Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loerie-singel 9, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY7RzgtioR2as2VDQ5tDjiKX1S0ewlWmQ2EiwiYlVynl3qVkvtW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 9 Loerie Crescent Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -34.118533 22.115053
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za