Vyf Brakke Fonteinen Akkommodasie by Goedheid & Guns | LekkeSlaap
+14

Goedheid & Guns

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat 35, Aalwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Goedheid & Guns is op 'n bekoorlike kleinhoewe net buite Mosselbaai. Dié omgewing is bekend vir matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese trekpleisters.

Verblyf word in 'n oopplan-woonstel op die eienaar se perseel, met slaapplek vir 2 gaste, gebied. Die eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed, gehalte-beddegoed, handdoeke, 'n bank, TV met DStv en 'n klein klerekas. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mini-oond, tweeplaatstoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en basiese kookgerei. Die eenheid lei na stoep met braaigeriewe en stoepmeubels. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die rustige plaas bied voetslaan- en fietsryroetes om te verken, of gaste kan die perdeplaas langsaan besoek, of perderitte geniet. Doendinge sluit visvang, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk, walviskyk in seisoen in.

Slaapplek

’n Bespreking by Goedheid & Guns sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Goedheid & Guns
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nagtegaalstraat 35, Aalwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Goedheid & Guns het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat 35, Aalwyndal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKkEtVX83XYFl0VfNK2mxnoLTqCySUVdbN0X57sysvzgBC5yTGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 35 Nagtegaal Street Aalwyndal 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.151575178287 22.063100003484
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za