LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goedkoopslaap PTA | LekkeSlaap
+8

Goedkoopslaap PTA

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auguststraat 4, Riviera, Pretoria, 0031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Goedkoopslaap PTA bied 2 volledig togeruste oopplan-tuinkothuise aan die voet van Meintjieskop, agter die Uniegeboue. Die kothuise skuil in 'n stil, lowerryke omgewing naby Steve Biko-hospitaal, restaurante en winkels.

Altwee dubbelkothuise is toegerus met storte en toilette, en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 59 resensies vir Goedkoopslaap PTA
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Auguststraat 4, Riviera, Pretoria, 0031, Gauteng
  • Gaste dink Goedkoopslaap PTA het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Riviera Pretoria Gauteng
Vanaf R190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auguststraat 4, Riviera, Pretoria, 0031, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyN2Q5M2ZkLTE2NTEtNDA0OC05NTI2LTEzYTE1NWMwMTg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R190  per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 4 August Street Riviera 0031 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.735967 28.210497
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!