LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gogo's Garden Apartment | LekkeSlaap
+17

Gogo's Garden Apartment

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 589, , 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gogo's Garden Apartment is 'n selfsorg-tuinwoonstel in Pringlebaai wat vas is aan die hoofhuis, maar sy eie ingang vir gaste se privaatheid het. Die woonstel is in 'n stil tuin met 'n uitsig op die berge en oor die Buffelsriviermonding. Die perseel is net 5 minute se stap van die strand af en 'n kort entjie se ry na die plaaslike restaurante en winkels.

Die kothuis is die ideale romantiese wegbreek vir 'n paartjie en het 'n oopplan-uitlig. Daar is 'n brons koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, -wasbak en -toilet in die slaapkamer.

Die etenstafel het sitplek vir 4. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n kaggel, TV en 'n DVD-speler in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel het sy eie balkon wat 'n uitsig oor die Buffelsriviermonding, tuin, visdammetjie en op die berge bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Gogo's Garden Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Gogo's Garden Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Anne-weg 589, , 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gogo's Garden Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 589, , 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7f9edee602789c4df55d747916dd8c679e33afdec2d5361f3af8ca11e43ebc1133299cdb967d73cee96053f9e4625afc5de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 589 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.341595 18.834674
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!