LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gold Crest Guesthouse | LekkeSlaap
+15

Gold Crest Guesthouse

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Gold Crest Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carla S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en geweldige skoon en vars blyplek.

Ons verblyf in kamer 7 was puik! Het 'n pragtige uitsig oor die swembad en Jacaranda-boom gehad. Het baie veilig gevoel. Kamer was baie mooi en skoon. Mooiste badkamer, baie stylvol en modern. Ontbyt was lekker en dit was gerieflik om 'n tyd te kon gee vir wanneer ons wil eet. Sal vir seker aanbeveel!

Leza B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gemaklik.

Die ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly.

Johannes V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Mense baie vriendelik, op tyd met breakfast, en baie hulpvaardig as hy vra vir help met plekke in die area om na te gaan. Het ook 'n Uber wat hulle help om mense te vervoer.

Erika V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Saam met vriende

Netjies, veilig, skoon, vriendelik.

Baie tevrede. Skoon hulpvaardig.

Helga R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R
Gesin met klein kinders

Lekker verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Ons plek was skoon en netjies en baie ruim. Die diens was baie goed en die eienaars baie vriendelik. Tot na ons verblyf was hulle nog besorg oor ons. Ons ontbyt was smaaksaam. Baie dankie.

Sean T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect!

This was more than what I expected. A wonderfully neat and well kept B&B. The service was excellent and extremely welcoming. What a super, colourful garden to relax in. Pleasant breakfast to start the day. Great value for money. Well worth a visit.

Ben O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben O
Besigheidsreis

Vriendelik, skoon, netjies.

Heerlike beddens.

Charnel S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel S

Was vriendelike en behulpsaam en verblyf was puik.

Was baie lekker en vriendelike ontvangs en eienaars was altyd daar om my by te staan vir enige versoeke en hulp.

Francois H - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlik geslaap en baie lekker ontbyt gehad. Was beïndruk met die netheid van die perseel en die kamers.

Ester D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester D

Skoon en netjies.

Die ontvangs was vriendelik en die kamers ruim en baie skoon. Die ontbyt was voldoende. Daar is onderdakparkering.

Sakhile L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakhile L
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really enjoyed my stay at this beautiful guesthouse.

I had a very nice experience and the rooms are so beautiful and clean. Everything is just perfect, more than what I expected.

Helena D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met uitstekende diens.

Pragtig toegerus, super netjies en skoon geriewe. Baie gasvry en vriendelike mense, perfek geleë.

Anneli L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli L

Fantastiese verblyf!

Baie lekker hier gebly. Almal was so vriendelik en behulpsaam. Kamer was baie netjies en sal weer hier kom bly as ons in die area is. Kan die plek vir enige iemand aanbeveel.

Leandri W - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri W
Saam met vriende

Pragtige bekostigbare gastehuis.

Een van die beste gastehuise wat beslis aanbeveel kan word. Kamers is lekker ruim en alles is baie netjies. Pragtige tuin uitsig terwyl mens die heerlikste ontbyt geniet. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

Jakkie D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en heerlik gebly.

Baie netjies, skoon en mooi plek.

Jennifer B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very quiet... just what we needed!

We enjoyed our stay we will definitely be visiting soon. The host and hostess were very nice. We will recommend family and friends. Thank you very much!

Marlene L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Besigheidsreis

Baie geniet!

Alles is netjies en uiters skoon. Die kamers is modern en gemaklik. Die stort is groot en die perseel word met presisie onderhou. Sal die plek enige tyd aanbeveel. Baie veilig.

Lidia S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lidia S

Ek en my ma het 'n kamer met twee enkelbeddens gedeel. Heerlike, ruim vertrek met goeie fasiliteite.

Ons kamer het 'n ketel, yskas, koffie, suiker, melk en een teelepel gehad. Daar was ongelukkig geen koppies of tee nie. Teen die tyd wat ons dit agtergekom het (ongeveer 18:00), was die eienaar nie beskikbaar nie. Ek vermoed hulle was uit, hul huis was heeltemal donker.

Peet V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V

Het dit aangenaam en netjies gevind.

Uitstekende geriewe, baie goed in stand gehou, en baie vriendelike diens deur Fransien en haar span. Sal dit onvoorwaardelik aanbeveel.

Charné C - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné C
Besigheidsreis

'n Huis weg van die huis!

Gold Crest is uiters netjies, met vriendelike diens om na elke behoefte om te sien. Ek is met ope arms ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die tuin is pragtig en die kamers is skoon, netjies en goed toegerus. Ontbyt was vullend en smaaklik. Die gastehuis is baie goed toegerus met veiligheidsisteme om gaste se veiligheid te verseker. Die gastehuis is ook goed geleë en is stapafstand van winkelsentrums. Ek sal Gold Crest vir enige iemand aanbeveel!

Johan S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly service, comfortable stay

Good service, very clean environment and rooms. Awesome breakfasts with that touch of home.

Jp B - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jp B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf!

Gasvrye ontvangs by aankoms. Sekuriteit het ons veilig laat voel. Skoon beddegoed. Badkamer silwerskoon. Pragtige tuin. Heerlike ontbyt. Sal enige tyd weer hier bly!

Lorna K - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna K
Besigheidsreis

Home away from home

Excellent location, immaculate rooms and garden, friendly staff and delicious breakfasts.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ontdekkersweg 524, Florida Hills, Roodepoort, 1725, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFpDOxUnIZ0sVg70vbd1UaBUIksExDRL4NPuQgOUd8rybM67fkw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 524 Ontdekkers Rd Florida Hills 1725 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.165443709482 27.925849941139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!