LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gold Water | LekkeSlaap
+20

Gold Water

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 105, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gold Water is 'n pragtig gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers. Dit is oorkant een van Gordonsbaai se mooiste swemstrande geleë en die melkhoutbome bied skaduwee op dié strand. Gaste kan see- en berguitsigte van die balkon af geniet terwyl hulle op die stoep braai.

Die goed ingerigte woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed en enkelbed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Albei badkamers het 'n bad en 'n aparte stort. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ’n modem met 1GB data, en daarna kan WiFi van gaste se eie rekening af gekoop word.

Die sitkamerarea lei na 'n onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe. Die gebou het 'n sekuriteitsingang en die woonstel het 'n alarm. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Gordonsbaai is 'n prentjiemooi hawedorp in die Wes-Kaap. Dit is sentraal geleë en slegs 40 minute se ry vanaf Kaapstad wat dit die ideale basis maak om die Kaaps se gewilde besienswaardighede te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Gold Water sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Gold Water
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Strandweg 105, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gold Water het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 105, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1af88a00903f0bf9d369195fb9a6031153f02b1417ba6007593cb5b2529801573849626b9b945a4f95dce4637a6c3f0296?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 105 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.162241 18.865748
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!