Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook en vape binnenshuis is verbode.
Partytjies sal nie geduld word nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Wasgoed sal nie op die stoep toegelaat word nie.
Stiltyd na 22:00.
Geen parkering op sypaadjies of voor motorhuise nie.
Geen wasgoed mag op die balkon gehang word nie. 'n Tuimeldroër is in die eenheid beskikbaar.
Geen oop vure in die eenheid of op die balkon nie.
Help ons asseblief om water en elektrisiteit te bespaar deur enige probleme onmiddellik aan te meld.
'n Maksimum van 6 gaste, insluitend kinders, word in die dakwoonstel toegelaat. Geen bykomende oornaggaste word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1006 Otto du Plessis Drive, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang