- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Goldridge Farm, Mareetsane, 2715, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Goldridge Farmstay is in die hartjie van die Kalahari geleë en is 'n unieke gastehuis vir klein gesinne en sakereisigers wat die rustigheid van die platteland wil geniet. Goldridge Farmstay is net buite Mareetsane, naby aan die Harmony Kargold-myn net 60 km suidwes vanaf Mafikeng.
Die gastehuis het 6 stylvolle kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, verwarmer, elektriese kombers en ’n TV. Gaste kan op versoek 'n heerlike ontbyt of skemerkelkie op die heuwels geniet wat oor die Crafford-dam uitkyk.
Plattelandse gasvryheid en wonderskone uitsigte wag op jou! Gaste kan ook kleiduifskiet, bergfietsry en voëlkyk op die plaas.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Goldridge Farm, Mareetsane, 2715, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Goldridge Farm, Mareetsane, 2715, Noordwes
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang