Golf & Tides Deluxe
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 263 Silene Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie ruim eiendom is ideaal geleë op 'n veilige gholflandgoed in Mosselbaai en bied asemrowende uitsigte oor die gholfbaan en die see.
Die stylvol gemeubileerde huis bestaan uit 3 slaapkamers en bied gemaklik slaapplek vir tot 6 volwassenes. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die oorblywende slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Alle slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en 'n gemaklike sitkamer met 'n TV in. Die kombuis beskik oor 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom kombineer skoon argitektoniese lyne met artistieke aanrakinge, wat 'n rustige ruimte skep waar gaste kan ontspan en ononderbroke uitsigte vanaf die balkon kan geniet. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, 'n swembad, binne- en buitebraai-areas en veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Otto Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 263 Silene Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf & Tides Deluxe het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 263 Silene Street, Mossel Bay Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang