Golf Estate Living
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Golf Estate Living is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige gholflandgoed in Melkbosstrand aan die Atlantiese kus van Kaapstad. Dié huis is op die twaalfde skoonveld van die wêreldklas Atlantic Beach Golf Estate geleë en spog met asemrowende uitsigte oor die skoonveld en Tafelberg in die verte.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers, 'n moderne kombuis en 2 leefareas. Daar is 2 dubbelslaapkamers (een van die kamers het ook 'n enkelbed) en 1 enkelslaapkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die leefareas het elkeen gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Onbeperkte WiFi.
Binne-parkeerplek is by die tarief ingesluit. Die huis het direkte toegang tot die gholfbaan. Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium, tennisbare en 'n restaurant by die gholfklubhuis. Gaste kan ook reël om 'n potjie gholf te gaan speel.
Slaapplek
’n Bespreking by Golf Estate Living sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf Estate Living het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Atlantic Beach Golf Estate Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom