Sentraal Mosselbaai Akkommodasie by Golf Paradys | LekkeSlaap
+23

Golf Paradys

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 29 Julie 2020

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 27, Mosselbaai-Sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 295 R907 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Golf Paradys is in die hartjie van Mosselbaai naby die hawe en veilige swemstrande geleë. Dié hawedorp is op die Tuinroete en is bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Garden Route Casino, 60 km van goue strande en 'n reeks natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het albei dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, ingeboude kaste en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 2 leefareas met genoeg sitplek en 'n eetarea met 'n tafel en 8 stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n waskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die huis het ook WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek met geslotekringtelevisie is agter 'n hek met afstandbeheer beskikbaar. Die tuin het 'n groot swembad, braaigeriewe en buitesitplek. Privaat skubalesse kan in ons swembad gereël word.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Life Bay View Privaat Hospitaal, Mosselbaai Gholflandgoed en St Blaize-voetslaanroete in.

Slaapplek

’n Bespreking by Golf Paradys sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Golf Paradys
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 17de Laan 27, Mosselbaai-Sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf Paradys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 295
Vanaf R907
per nag (vir 6 persone)
was R1 295
Vanaf R907
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 27, Mosselbaai-Sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjWqLmcuceMz7wLy3LWBtWJXHlkNMVYAYb3KelpuUfmO9SJput5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 295, nou Vanaf R907  per nag (vir 6 persone) 16 5 1 5 27 17th Avenue Mossel Bay Central 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.187337135843 22.132557975533
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za