Golf View Lodge Melmoth

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Golf View Lodge is langs Melmoth Gholfbaan geleë. Ons het 27 en suite-kamers wat enkel-, dubbel-, 2 enkelbeddens en gesinskamers insluit en slaapplek aan 52 gaste bied.

Elke kamer het lugversorging, DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en die meeste kamers het yskassies en mikrogolwe. 3 dubbelkamers het balkonne met uitsigte oor die gholfbaan.

Daar is ook konferensiegeriewe vir 60 afgevaardigdes met fliekstyl-sitplek en ander sitplek-uitlegte wat ook beskikbaar is. Ons voorsien verskeie pakkette om in gaste se behoeftes te voldoen en dit sluit tee en middagetes in. Afdrukke en faksgeriewe is ook beskikbaar.

Daar is ook 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Golf View Lodge Melmoth gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R790 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false