+64
Selfsorg in Waterberg

Golfers Bush Lodge 167 at Zebula

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R1 500 per bespreking

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

25% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 30 Nov 2026.
25% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 25% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 30 Jun 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R5 000 is payable directly to the property.

Huisreëls

Neem asb. dat daar ’n R150 kar-konservasiefooi is om toegang tot die landgoed te verkry (kontant word nie aanvaar nie). Daar us ook ’n grondpad wat na die instansie lei.
Daar is baie diere wat op die landgoed rondloop.
Moet asb. nie jaag nie, ry 30 km per uur.
Geen harde musiek nie.
Gebruik water spaarsamig.
Moet nie rommel strooi nie.
Maak vure toe wanneer jy klaar is.
Geen hommeltuie nie.
Dit sal nie geduld word as die reëls gebreek word of om mishandelend teenoor enige personeellid te wees nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R16 600
per nag (plek vir 24)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R16 600
per nag (plek vir 24)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R16 600
per nag (plek vir 24)
Bespreek

Zebula Golf and Country Club and Spa Resort, Zebula 167, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ef39fae4c8a069cd3cac547cc3b144a181e818ee1c861352c977dd08f1a2e6c1c56274ab4635bb9fa4f01565138e8000892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R16 600 per nag (plek vir 24) 11 5 1 5 Zebula Golf and Country Club and Spa Resort Zebula 167 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.74853761184 27.955085261523
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang