LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gonana Guesthouse | LekkeSlaap
+62

Gonana Guesthouse

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 42, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Gonana Guesthouse bied B&B-verblyf in Paternoster op die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met onbelemmerde uitsigte oor die see, die Columbine Natuurreservaat se kuslyn en die Cape Columbine Vuurtoring. Hierdie oulike vissersdorpie is bekend vir sy warm, opregte gasvryheid, ongerepte strande en Weskus-bekoring.

Die gastehuis bied verblyf in 8 luukse kamers waarvan 7 kamers elk 'n privaat stoep of balkon en 'n prentjiemooi uitsig oor die see en die tuin of op die berg bied. Daar is Europese-grootte-beddens in elke kamer, asook hortjies wat die lig blokkeer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toiletware en badhanddoeke. Al die kamers het elektroniese kluise, verwarmers, waaiers en gratis WiFi.

Ander geriewe by die instansie sluit 'n soutwater-swembad wat met sonkrag verhit word, 'n eerlikheidskroegie in die sitarea en 'n wasgoeddiens in.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Sweeds
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Gonana Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Sonkwasstraat 42, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gonana Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 42, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b759df8857c25c5d58b470e5a92bd8ddce956533d5aeea0abb7a85c63efa9e9131ea6b97c83e6c112ed8386c73eb30ede84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag(plek vir 2) 22 5 1 5 42 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.812168729569 17.882314712554
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!