Gone Surfing
4 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 North Beach Road, 104 Camarque, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Gone Surfing is 'n moderne ateljeewoonstel wat 'n paartjie of 'n gesin van tot 4 mense akkommodeer.
Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die woonstel het 'n volledig toegeruste kombuis, toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel en stoele, 'n TV en WiFi vir stromingsdienste in. Die uitsig kyk uit oor die gebou se tuine en die Indiese Oseaan.
Toegang tot die woonstel behels een en 'n half trappe vanaf die parkeerarea na die hysbak. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met piekniektafels.
Umdloti Beach (ook bekend as eMdloti) is slegs 10 km vanaf Durban King Shaka Internasionale Lughawe geleë en is 'n klein oorddorpie aan KwaZulu-Natal se Noordkus. Gone Surfing is geleë in 'n veilige woonstelkompleks in 'n uitstekende ligging aan die waterkant, direk oorkant die getypoel en 'n paar treë van 'n kafee en twee restaurante af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 North Beach Road, 104 Camarque, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 North Beach Road, 104 Camarque, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang