LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gonubie Beach Retreat | LekkeSlaap
+32

Gonubie Beach Retreat

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Gonubie Beach Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Angela O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela O
Gesin met tieners

A home away from home!

We enjoyed our stay at Gonubie Beach Retreat very much. Very comfortable and well equipped. Watching the garden birds on the deck with a early morning cup of coffee was a great way to start the day, and whether rain or sunshine, there’s a selection of entertainment to suit every personality. Will definitely stay there again!

Dirk V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike verblyf!

Baie lekker gebly! Kamers was skoon en netjies en die geriewe het aan al ons vereistes voldoen. Die woonplek en kombuis was goed toegerus en ons het almal die swembad en speletjieskamer baie geniet. Die huis is 'n entjie van die swemstrand af, maar ons kon wel lekker gaan stap op die strand naby aan die huis.

Christian H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian H

Lekker!

Baie skoon, modern, netjies en baie goed toegerus. Goeie fasiliteite op die perseel. Lekker naby aan die strand om te gaan stap. Net 'n kort rit winkels toe. Sal definitief aanbeveel en weer gaan!

was R2 925
Vanaf R2 507
per nag (plek vir 8)
was R2 925
Vanaf R2 507
per nag (plek vir 8)
was R2 925
Vanaf R2 507
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 18de Laan 14, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAbnc9PnQg2h5UtlO3g6gKhDVzd92zQlMFDd3XLXhIhEVfAL41m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 925, nou Vanaf R2 507  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 14 Eighteenth Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 12:00 -32.945784 28.022896
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!