Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gonubie Manor

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, Plaas 762, East Coast Resorts-weg, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die historiese Gonubie Manor is op 'n plaas net buite Gonubie in Oos-Londen geleë en is in die 1800's in 'n lieflike plattelandse omgewing gebou. Dit is die ideale oornagplek vir moeë reisigers of vir dié wat 'n wegbreek in die platteland nodig het.

Gaste het 'n keuse van 8 lieflike selfsorgeenhede, wat elkeen oor 'n TV, DStv, 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en kooktoebehore beskik. Alle eenhede het storte (geen baddens) en linne en handdoeke word ook voorsien. Na 'n lang dag van verkenning kan gaste 'n drankie by die kroeg geniet of langs die gemeenskaplike swembad ontspan. Die landgoed het konferensiegeriewe vir tot 450 afgevaardigdes, en maak ook voorsiening vir troues en ander funksies vir tot 450 gaste.

Die landgoed is 'n kort entjie se ry vanaf die N2, wat maklike toegang tot strande, natuurreservate, kasino's, winkelsentrums, verskeie restaurante en gesondheidspa's bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 24 resensies vir Gonubie Manor
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Erfdeel 1, Plaas 762, East Coast Resorts-weg, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gonubie Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, Plaas 762, East Coast Resorts-weg, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZDU2NGJmLTgwZDQtNGE5Mi1hOGQ4LTllNmNlODY4MDc1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 4) 24 5 1 4 Portion 1 Farm 762 East Coast Resorts Road 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.924761811686 27.97609576339