+9
Selfsorg in Kenton-on-Sea

Good Riddin's Beach Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Good Riddin's Beach Cottage is 'n lieflike selfsorg-gesinswegbreekkothuis, ideaal om te ontspan en liggaam en siel te herlaai in die 'kaalvoethoofstad' van Kenton-on-Sea. Die omgewing is oor die algemeen baie vreedsaam en die pragtige bome rondom die eiendom lok wonderlike voëllewe, insluitend die rooibek-neushoringvoël en Knysna-turaco.

Kenton-on-Sea is geleë tussen 2 riviere, naamlik die Kariega-rivier en Boesmansrivier, beide riviere vloei in die Indiese Oseaan. Dit is 120 km vanaf Port Elizabeth, 150 km vanaf Oos-Londen en 60 km vanaf Makhanda (Grahamstad).

Die kothuis is ongeveer 300 m vanaf die strandmeer en ongerepte strande waar daar baie aktiwiteite is om te geniet. Dit is ook naby die winkelsentrum, dokter, tandarts en restaurante.

Die kothuis is agter die hoofhuis geleë, maar het sy eie privaat ingang. Die kothuis kan tot 4 gaste akkommodeer en bevat 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Stortjel, handewasmiddel en skoonmaakmiddels word voorsien. Ons het 'n kampeerbedjie en bababad beskikbaar vir kleuters.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaat-ministoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het sitplek en 'n TV wat aan die internet gekoppel is met toegang tot verskeie sosiale media-apps. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n braai-area met buite-eetkamermeubels vir gaste om te gebruik. 1 sak hout, aansteker en vuuraansteker sal voorsien word. Daar is parkeerplek vir 1 motor, agter 'n afstandbeheerde hek. 'n Paar speletjies word voorsien en boogieplanke is beskikbaar indien iemand dit in die golwe wil gebruik.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Dianne G
Gesin met tieners
5.0
Loved it! We had a fantastic weekend. Good Riddin's was perfect for our family get-together. It had everything we needed, and Kevin and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Ayabonga Z
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. I had a great time. Nice place close to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Sandy F
Besigheidsreis
5.0
Lovely, thank you. Lovely stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Claret W
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Woonstel opsie wat my definitief weer sal sien. Alles wat goed is! Good Riddins was ‘n heerlike verblyf opsie. Die woonstelletjie (wel woonstel wan...
Sien meer
Mei 2025
Charlene D
Gesin met klein kinders
5.0
Alles wat jy nodig het en meer! Ons het dit vreeslik geniet! Loopafstand van die strand, ruim en netjiese blyplek.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cherryll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Good Riddin's Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

9 Kariega Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf944b71fa667ae2d90b36c4233c356f4efbdcd27ddbc3ba7f694c4cbded72b9740f05295ee2d5f82238bc985fd8de69e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 9 Kariega Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.680479024315 26.67777121067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang