+17

Good Vibes

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Asbestos Street, Mokopane, 0656, Limpopo
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Good Vibes is 'n sentraal geleë gastehuis in Mokopane, wat 'n privaat, veilige en rustige verblyf bied. Dit is net 'n kort entjie van die hoofpad, Kameeldoring Gholfklub en Potgietersrus Rolbalklub geleë. Die eiendom is ook ideaal geposisioneer vir gaste wat die Mogalakwena-myn en Ivanplants besoek.

Gaste kan gemaklike kamers geniet, elk met 'n privaat ingang, 'n oordekte patio en 'n aangewese buite-rookarea. Elke eenheid is toegerus met lugversorging, knus beddens en 'n privaat badkamer, wat 'n ontspanne en gerieflike verblyf verseker.

Die eiendom beskik oor 'n goed onderhoude tuin, swembad en braai-area. Ooordekte en veilige parkering word voorsien, met toesluitmotorhuisgeriewe beskikbaar op aanvraag. Maaltye en braaipakke kan vooraf bestel word vir ekstra gerief.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lappies L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig en lekker gebly, sien weer. Baie vriendelike mense en gasvry. Netjies en skoon, asook baie behulpsaam om jou verblyf gemaklik te maak. D...
Sien meer
Nov 2025
Francis F
Saam met lewensmaat
5.0
Would definitely stay here again. My stay was very nice, thanks. Beautiful place, safe and very friendly people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, skoon, netjies, baie vriendelik. Maggie het ons ongelooflik tuis laat voel. Ons het vroeër ingeboek en later uitgeboek en sy was super cool m...
Sien meer
Okt 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek. Welkom ontvang, rustig en baie rustig. Kamer is perfek en baie netjies en super skoon. Sal definitief aanbeveel en weer van akkommod...
Sien meer
Okt 2025
Selma V
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, cozy kamer. Heerlike ruim grasdak kamer, gemaklike bed, mooi dekor.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 6 Asbestos Street, Mokopane, 0656, Limpopo
  • Gaste dink Good Vibes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Asbestos Street, Mokopane, 0656, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10de24fe1fe1947dec11bdf0d388c4f225f96c87eeccef65c6045fcf4ba273a228c9e2bd87ed1fbeb8ebcd54162465e7c23e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 6 Asbestos Street Mokopane 0656 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -24.211044015455 29.003316855164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang