Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Knysna Chalets

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 138

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Gooderson Knysna Chalets
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Morné D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné D
Gesin met klein kinders

Excellent service.

Fabulous. Great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alé S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alé S
Gesin met klein kinders

Een van die skoonste, netjiesste plekke waar ons al gebly het en die diens is puik.

Dit was 'n op-die-nippertjie-bespreking, maar ons verwagtinge is oortref. Dis klein, maar gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Die diens is voortreflik en die hele oord is netjies en blinkskoon. Dis boonop baie beskostigbaar. Ons beveel dit absoluut aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon I
Saam met eggenoot / lewensmaat

We felt at home away from home.

The stay was enjoyable and peaceful. The staff was friendly and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M
Gesin met tieners

Excellent customer care, looking forward to stay there again.

Great, enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathi N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nathi N
Gesin met klein kinders

Definitely a fine stop for rest. I will come again.

Kids had fun swimming, the barman was friendly, and the receptionist was very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shareen B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen B
Gesin met tieners

Tranquility.

The service was beyond my expectations. Friendly, trustworthy, and wow! I will definitely be going back in the future, God willing. And I will definitely tell my family and friends about Gooderson Knysna Chalets.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Dear Shareen,
Thank you so much for taking the time to review the resort and for the lovely words. It is greatly appreciated. We look forward to hosting you again.
Kind regards
Cheryl
Resort Manager

Gooderson Knysna Chalets
Rudolf B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bevredigend.

Netjiese, goed toegeruste blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexa B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa B

We had the best time!

Thank you to the Gooderson staff for helping accommodate us at your chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Dear Alexa

We are delighted that you had such a lovely time at our chalets. We thank you for the lovely review, it is greatly appreciated.

Kind regards
Cheryl - Resort Manager

Gooderson Knysna Chalets
Paul F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F
Gesin met klein kinders

Pragtige plek tussen mooi groot bome.

Was baie aangenaam en het baie van die idee gehou dat dit half in die "bos" was. Love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Thank you so much for your lovely review.
We look forward to hosting you again soon.

Kind regards
Cheryl

Gooderson Knysna Chalets
Amelia M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M
Gesin met tieners

Baie rustige plek met soveel avontuur om te kan geniet tot laat in die aand. Natuur wonderlik.

Dis 'n lekker plek vir jong kinders sowel as grootmense. Daar is van alles om jou mee besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, your feedback is greatly appreciated.

Kind regards
Cheryl
Resort Manager

Gooderson Knysna Chalets
Lize-mari D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari D
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons het die selfsorgeenhede baie geniet. Het alles wat mens nodig het en selfs 'n klein winkeltjie op die perseel vir die nodige goed. Lekker braaiplek by die chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, your feedback is greatly appreciated.

Kind regards,
Cheryl
Resort Manger

Gooderson Knysna Chalets
Solé D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solé D
Gesin met klein kinders

Vakansiepret.

Kinders het die heerlike groot swembad, klimraam en speletjieskamer baie geniet. Ons is vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Ons het uiters goeie kliëntediens ontvang. Die eenhede is goed toegerus en netjies. Baie dankie vir 'n heerlike, baie nodige wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Thank you for the lovely review.
It is greatly appreciated.

Kind regards
Cheryl

Gooderson Knysna Chalets
Neil V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Saam met vriende

Wonderful.

Great place, wonderful owners and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodger F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rodger F
Gesin met klein kinders

Oord onder konstruksie. Al die geriewe was nie beskikbaar nie.

Die oord is baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Dear Rodger,
Thank you for taking the time to comment on your stay at Knysna Chalets. The resort is actually not under construction, in fact, the resort remains exactly as it has been for the past 20 years. We are, however, enhancing the resort by adding a restaurant and pub for the guest enjoyment. Our plans are currently under submission and we are therefore, adding to the resort and not detracting from facilities but rather adding to it. We do hope you will visit us once all the necessary permissions have been granted.
Kind regards,
Cheryl

Gooderson Knysna Chalets
Brian L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brian L
Gesin met tieners

Ontvangs was vriendelik, eenheid kort aandag.

Eenheid was nog nie gereed met ons aankoms na 2 nie, die slaapbank en bank kort 'n deeglike skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Dear Lettie,
We were very fortunate to be fully occupied up until 14th January, 2022 which is a rare experience. Some of our guests do leave the chalets in a particularly bad state and it does take the ladies quite a while to get the unit sorted in time for the next arrival. In addition with the back to back bookings, it is extremely difficult to get the sleeper couches and carpets fully springcleaned between bookings. We are afraid, not every guest takes care of the rooms, and the abuse of the chalets is a very real experience, which really upsets both me and my staff as we really love and take care of our chalets.
Our sincerest apologies for the inconvenience caused.
Kind regards,
Cheryl

Gooderson Knysna Chalets
Trevor W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier en selfs nuwe vriende gemaak. Kinders kon vrylik beweeg sonder enige bekommernis oor hul veiligheid.

Ons was eers verbaas oor die een slaapkamer maar die personeel het kom wys hoe om slaapbank op te stel. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Dear Trevor,
We thank you for taking the time to write a comment about the resort. We so look forward to hosting you and your family again.
Kind regards,
Cheryl

Gooderson Knysna Chalets
Chaneen D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Chaneen D
Gesin met tieners

Dit was ok.

Alhoewel die woonstel se kombuis goed ingerig was, was die matte, gordyne en rusbanke baie vuil! Ons tienerseuns moes op 'n te klein uittrek bank in die woonkamer slaap wat grillerig vuil was. Ontvangspersoneel was egter vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Dear Chaneen,
We were horrified to read your comment and immediately visited the chalet to see where we had failed you, as our esteemed guest. We checked the curtains which were stained with varnish. This happened before we bought the resort which was in November 2019 and unfortunately, due to Covid there was a "no spend policy" to keep the company alive during Covid. We have since purchased new curtains, sorted out the all the complaints listed above. The sleeper couch is a double sleeper couch, perhaps you could consider a 6 sleeper on your next visit to Knysna Chalets.
Kind regards,
Cheryl

Gooderson Knysna Chalets
Nadia M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Gesin met klein kinders

Clean

Perfect for a family with kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Thank you so much for taking time to comment. We would love to host you again, hopefully, not in the too distant future.

Gooderson Knysna Chalets
Fhion S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fhion S
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees.

Baie lekker plek om te bly. Rustig en veilig. Baie vriendelike mense en baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Dear Fhion,
Thank you so much for taking the time to comment on the Knysna Chalets. We do look forward to hosting you again when next in Knysna.
Kind regards,
Cheryl

Gooderson Knysna Chalets
Andrew S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S
Gesin met klein kinders

Was nice.

Was a good place to stay at.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gooderson Knysna Chalets se terugvoer

Dear Andrew,
Thank you for your review, it is greatly appreciated. We do hope you will revisit the resort once our restaurant and pub has been launched.
Kind regards, Cheryl.

Gooderson Knysna Chalets
Jacques G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G
Saam met vriende

Beslis meer as net die moeite werd.

Ek sal Knysna Chalets aanbeveel vir enige iemand. Uitstekende, Vriendelike diens. Wonderlike atmosfeer. Op die perfekte plek geleë. Dit was een fantastiese ervaring. En beslis baie netjies en skoon. Baie dankie vir die wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, 7 km vanaf Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9FuhkIfyuaegvAGpU7GLaKaOoEHq6Zfpo7QHSLBWDTJ9T6ax7N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Off the N2 7 km from Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.035375681793 22.991353623348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem