LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goodey's Guesthouse | LekkeSlaap
+49

Goodey's Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Net soos ons familie-naam, Goodey, wat van die ou Engelse gesegde "bewoner by die goed omheinde plek" afgelei is, bied die eienaars van Goodey’s Guesthouse hartlike gasvryheid aan besoekers, toeriste, sakereisigers en diplomate. Ons verseker dat ons gaste tevrede bewoners van ons veilige toevlugsoord is. Die gastehuis is in die beeldskone Amosstraat, wat met jakarandabome belyn is, in die stil en rustige woonbuurt Colbyn geleë. Dit is een van Pretoria se oudste woonbuurte en die gastehuis bied besoekers die unieke geleentheid om die hoofstad en omliggende areas te verken.

Ons bied luukse verblyf teen sakpastariewe. Ontbyt is ingesluit by elke kamer se tarief. Middag- en aandetes is slegs beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Daar is ook 'n toegeruste kroeg met 'n uitstekende wynlys beskikbaar. Ontspan in ons verhitte swembad en luukse infrarooi-sauna. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Jy kan ook lekker ontspan in ons stil en rustige tuin. Die koivisdam sal jou vinnig van die dag se harde werk laat vergeet. Goodey's het ook 'n aparte konferensielokaal vir 16 afgevaardigdes. Daar is veilige parkeerplek vir al ons gaste.

Die stil en rustige woonbuurt Colbyn is sowat 2 km vanaf die kleurvolle studentebuurt, Hatfield, met 'n keur van winkelsentrums, filmteaters, restaurante en kroeë. Pretoria se sakekern is sowat 5 km van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Goodey's Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink Goodey's Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Colbyn Pretoria Gauteng
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amosstraat 23, Colbyn, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NDQ3M2JmLWIzZDctNDYzMy1iN2UwLTExNjdiMzQyYzA4Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 23 Amos Street Colbyn 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.739508333333 28.238586111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!