LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Goodnight Guest Lodge | LekkeSlaap
+36

Goodnight Guest Lodge

B&B
Lighthouse
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 14 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 4 slaapkamers en is apart van die hoofhuis. Die eenheid is ideaal vir groepe, sportspanne of konferensiegroepe en het slaapplek vir 14 gaste. Die eerste kamer het 6 driekwartbeddens en die tweede kamer het 4 driekwartbeddens. Die laaste 2 kamers het elk 2 driekwartbeddens. Die kamers deel ablusiegeriewe met 3 storte en 3 toilette. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat en mikrogolf toegerus. Daar is 'n gemeenskaplike oond in 'n aparte gebou.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B. Die eenheid het basiese selfsorggeriewe.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Dubbelkamer met Koninggrootte-bed
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit toegang tot 'n balkon of tuin, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer met 2 gerieflike enkel- of driekwartbeddens
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 driekwartbeddens. Die kamer is in 'n huis wat 4 kamers het. Badkamer word gedeel met almal in die huis. TV-kamer en kombuis word ook gesamentlik gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 6 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Arteriel-weg Wes 13, Oriel, Bedfordview, 2007, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgMhylfCF1OvRmZflZVHhMdpg9441iigtFfrPlON1FAZpUX9hC7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 13 Arteriel Road West Oriel 2007 Gauteng 086 999 0018 13:00-18:00 11:00 -26.189717532903 28.133483341664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!