- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 444 Scheveningen, Marken, 0605, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Goodwood Lodge and Safaris bied pragtige oornagverblyf met 'n Afrika-tema wat sowat 11 km buite die klein dorpie Marken geleë is. Hierdie pragtige eiendom is 'n ideale opsie vir beide gesinne en paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Hierdie eiendom bied die keuse van 'n ruim gesinskamer met 'n kapasiteit van 3 gaste of 5 knus kamers wat almal 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf gemeubileer met koninggrootte-beddens óf koningingrootte-beddens. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n bad en stort.
Eagles Nest, wat die ruim gesinskamer is, beskik oor sy eie kombuisie, 'n sitarea en 'n onthaalruimte. Die vermaakarea het 'n pooltafel en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het alle gaste volle toegang tot die eiendom se hoofleefarea wat 'n sitkamer, 'n bioskoopkamer, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis het.
Buite is 'n ruim en sonnige buite-area met 'n uitnodigende swembad, 'n jacuzzi en gedeelde braaigeriewe wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan en oor die omliggende bosveld uit te kyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 444 Scheveningen, Marken, 0605, Limpopo
- Gaste dink Goodwood Lodge and Safaris het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
444 Scheveningen, Marken, 0605, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang