Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goose Valley Golf Resort X4

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Goose Valley Golf Resort X4
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Paul B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Gesin met klein kinders

Veilig en goed toegerus.

Ons het alles wat Goose Valley Golf Resort X4 bied geniet terwyl die weer mooi saamgespeel het. Die goed ingerigte eenheid was baie lekker in die reëntye. Die natuur om die eenheid is fantasties. Dankie vir 'n lekker gerieflike wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anso V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V

Eenheid was baie netjies en het alles wat 'n mens nodig sal hê.

Ligging is ideaal, dit is wel buite die dorp, maar naby alles. Dit is ook in 'n veilige kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia J
Gesin met klein kinders

Baie mooi eenheid en mooi uitsig van die stoep af.

Alles was goed, behalwe vir die matrasse. Ons het bitter sleg geslaap en daarom sal ons ongelukkig nie weer terugkeer na hierdie eenheid nie. Vir die prys wat mens betaal behoort die beddens ten minste van beter kwaliteit te wees. Dit was 'n "deal breaker" vir ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Goose Valley Golf Resort X4 se terugvoer

Ek is baie jammer om te hoor julle het sleg geslaap. Ek het nog nooit klagtes gehad oor die matrasse nie. Ek stel onmiddelik ondersoek in en verbeter waar ek kan.

Goose Valley Golf Resort X4
Nicol C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Moderne eenheid met 'n mooi uitsig. Dit is lekker rustig en het aan al ons behoeftes voldoen.

Wonderlik. Moderne eenheid met 'n mooi uitsig. Dit is lekker rustig en het aan al ons behoeftes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marique V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marique V
Saam met vriende

Ongelooflik mooi!

X4 is een van die mooiste plekke wat ons al in gebly het. Baie dankie aan eienares en gasvrou vir jul vriendelikheid. Sal definitief in die toekoms weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Goose Valley Golf Resort 79, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70f52705b3181395ac5648a289d3b681d54ecf09b6044ecc3c6f3c037735ff84a774c11b119ce51eaea3ed854e8a58ddb63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 N2 79 Goose Valley Golf Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.026499218372 23.380817023279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem