Goose Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié luukse strand-villa se kamers het almal asemrowende uitsigte en is in die skilderagtige stranddorp, Plettenbergbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die akkommodasie is op die Goose Valley Gholflandgoed geleë wat 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n baansyfer van 72 is. Die baan is deur Gary Player ontwerp.

Goose Villa bied 8 luukse suites wat almal noord kyk. Al die suites is elegant versier en beskik oor koninggrootte-beddens en skakelbadkamers of en suite-badkamers. Die hoof-villa het 4 suites wat na die tuinstoep met wonderskone see-uitsigte lei. Die villa se vleuels het 4 suites met dubbeldeure wat na die stoep lei. Die villa het 'n stapelbedkamer wat ideaal is vir 9 kinders en sy eie vermaakhoekie het.

Goose Villa is 'n baie romantiese plek met 'n paar panoramiese uitkykplekke, stoepe en tuine. Gaste kan die groot plaaskombuis naby die stoep en braai-area gebruik en het ook toegang tot die swembad en sonnige dekke met sensasionele uitsigte tot op die horison. Gaste kan ook 'n privaat aandete by 'n eg Suid-Afrikaanse boma geniet.

Ongerepte sandstrande, 'n wêreldklas-poloveld, gholfbane, winkels en restaurante is alles naby Goose Valley.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Goose Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za