Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gordonia Holiday House 35692

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 69, Reebok, Klein Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Gordonia Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingvakansiehuis in Reebok in Klein Brakrivier. Die huis is ideaal vir 2 families, omdat die huis oor 2 verdiepings strek en elkeen het 'n aparte ingang. Gaste kan see-uitsigte vanaf die perseel geniet.

Die onderste verdieping het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n gesinskamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -eetarea met 'n ontbyttoonbank en opwaskamer. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien tuimeldroër, 2 yskas-vrieskaste, 'n klein vrieskas, gasstoofkookblad, elektriese oond en 'n mikrogolfoond. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed.

Die boonste verdieping het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 'n oopplan-gesinskamer en -eetarea, 3 slaapkamers, 'n dubbelslaapbank in die gesinskamer, kombuis, badkamer en 'n dek met 'n houttafel en stoele. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n mikrogolfoond, stoof, 'n yskas-vrieskas en 'n dubbelbaliewasmasjien.

Die derde badkamer is buite en steeds deel van die onderste verdieping. Die huis het 'n TV met volledige DStv op beide verdieping. Alle linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is ingeboude braaigeriewe aan die agterkant van die huis en draagbare braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die huis is 950 m vanaf die strand en die area is ideaal vir diegene wat daarvan hou om te stap.

Slaapplek

’n Bespreking by Gordonia Holiday House 35692 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 2

Jaar gelys 8

Ligging

  • Gordonia-laan 69, Reebok, Klein Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gordonia-laan 69, Reebok, Klein Brakrivier, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83aa5effa4e289d92259d5c370372e4985da89f76a8827287a6602a39983e9f315ea8d05ad3dc59a093e3b4c92f8e36addbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 14) 69 Gordonia Avenue Reebok 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.078597456815 22.167657364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem