LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gordons Bay Beachhouse | LekkeSlaap
+13

Gordons Bay Beachhouse

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Kusweg 123, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 800 per nag (plek vir 24)

Beskrywing

Gordons Bay Beachhouse is 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis met slaapplek vir tussen 12 tot 24 gaste en is stapafstand vanaf die strand.

Gordons Bay Beachhouse het lugversorging en 12 dubbelslaapkamers. Die slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word op versoek. Sommige kamers het 'n en suite-badkamer en ander deel die gebruik van 'n gemeenskaplike badkamer. Beddegoed word voorsien.

Daar is ook 2 huise met 6 slaapkamers elk. Elke huis het 'n privaat kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan ook rondom die eetkamertafel geniet word. Albei huise moet saam bespreek word.

Die sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n ommuurde braai-area wat lei tot 'n stoep met 'n pragtige see-uitsig. Veilige parkeerplek word voorsien.

Gordons Bay Beachhouse is net 500 m vanaf die hawe met 'n kroeg en 'n restaurant. Gordonsbaai het verskeie restaurante en is 7 km vanaf Strand, 11 km vanaf Somerset Mall, 12 km vanaf Waterkloof wynlandgoed en 15 km vanaf Vergelegen Wynlandgoed.

Slaapplek

’n Bespreking by Gordons Bay Beachhouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 8
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 9
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 10
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 11
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 12
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Gordons Bay Beachhouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 123, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gordons Bay Beachhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 24)
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 24)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Kusweg 123, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo2JXzcAgz73qhSKGSjYQiZpqcYnSZHRRK7W2cubMz8yXEnFzLY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800  per nag (plek vir 24) 13 5 1 5 123 Kusweg Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 16:00 -34.163091957626 18.864121996377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!