LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gordons Bay Beachhouse | LekkeSlaap
+13

Gordons Bay Beachhouse

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Gordons Bay Beachhouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marene V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V

Pragtige verblyf met 'n perfekte ligging.

Die huise is pragtig en goed ingerig. Die ligging is perfek. 'n Heerlike kuier-huis vir 'n groot groep.

Wayne B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne B
Saam met vriende

Amazing location and very comfortable.

Gordons Bay Beachhouse is an amazing venue for large groups or families. It was very comfortable and private. I would highly recommend this venue.

Leandri K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri K

Naby alles.

Die huis is perfek geleë en baie netjies.

Renee P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Saam met vriende

Wat 'n fantastiese naweek, dit was 'n absolute wonderlike ligging en die verblyf was uitstekend!

Hanel was baie akkommoderend en het ons hartlik verwelkom. Die huis is reg op die strand en die uitsig is absoluut onverbeterlik. Die huis is regtig fantasties en het al ons verwagtinge oortref. Modern en gerieflik. Alles wat jy benodig is beskikbaar. Ons het die dek buite goed benut, dit was lekker om die uitsig te geniet en net te ontspan. Die groot parkeerarea agter die eiendom is 'n groot plus aangesien ons 12 mense was en almal kon hulle karre op die perseel parkeer. Ek kan beslis die huis aanbeveel vir groot groepe, die totale huis kan tot 24 mense akkommodeer. Ons sal beslis weer terug wees. Almal het so bietjie gespot om te sê dat 'n Jacuzzi op die dek absoluut ideaal sou wees.

Val & Krassi D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val & Krassi D

Feels like home.

Everything was as we expected and more. The house was clean and had just about everything that a family would need to spend a week there. Our kids from the UK were super impressed; the in-laws from Italy even more so and the GP kids are now moving to the Cape! We definitely recommend this house. The position is perfect, and easy to find. The owner responded very fast when we had a question. We just loved it there!

Carmelita V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmelita V
Saam met vriende

Absoluut perfek en pragtige huis vir die perfekte wegbreek.

Die ontvangs en personeel is super vriendelik. Die huis is onberispelik. Dit is van 'n wêreldklas-vyfster-ervaring, maar is ook so huislik. Die waarde wat jou vir geld is absoluut verstommend. Ons was 'n groep van 12 vriende en elkeen van ons sal terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely perfect and beautiful home for the perfect getaway.

The reception and staff are super friendly. The home is impeccable. It is of a world class, 5 star experience, however is also so homely. The value you for money you get is absolutely amazing. We were a group of 12 friends and each and everyone of us will be returning.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Debbie L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie L
Gesin met tieners

Very comfortable, well equipped and well located home on the beach. Highly recommended.

We had a lovely weekend in the house in Gordon's Bay with our families. Was exactly as we expected and Hanel was a very accommodating and kind host.

Landi P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi P

Ongelooflike ervaring, ruim en toegerus met alles waaraan jy kan dink.

Ongelooflike mooi uitsig vanaf die stoep op die see. Die huis het slaapplek vir 24 mense, wat geensins beknop is nie, alles is oop en ruim! Al die kaste en laaie is gemerk, dus geen moeite om benodigdhede op te spoor nie. Die huis is ideaal vir 'n groot groep vriende, of families wat vir 'n naweek wil wegbreek.

Bianca R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca R

Absoluut fantasties!

Pragtige huis met die mooiste uitsigte. Elke vertrek en leefruimte is ruim en modern, maar tog baie ontspanne. Die huis het werklik alles wat jy nodig het vir 'n volmaakte, stresvrye wegbreek twee minute vanaf die see. Regtig waarde vir jou geld.

Grant M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M

Fantastic location, brilliantly equipped and well appointed.

An excellent option for a holiday with multiple families. The house contains everything you may need, is beautifully finished and has magnificent views. It's clean, the beds are comfortable and the house is very conveniently located.

Samantha M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

This is truly an amazing property, and met all our needs.

The location and everything the house has to offer is amazing. It is a perfect spot to unwind with the family. We will definitely be booking again soon.

Paul G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Great.

Was baie lekker. Sal weer daar gaan bly.

Helen J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helen J

Great location and space.

Such a lovely space for families or big groups. Amazing location and beautiful views.

Vanaf R8 800
per nag (plek vir 24)
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 24)
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 24)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Kusweg 123, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo2JXzcAgz73qhSKGSjYQiZpqcYnSZHRRK7W2cubMz8yXEnFzLY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800  per nag (plek vir 24) 13 5 1 5 123 Kusweg Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 16:00 -34.163091957626 18.864121996377
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!