+36
Lodge in Bach Rust

Goshen Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfekte oorslaap of wegbreek vir paar dae. Baie lekker gebly en die verskeidenheid voëls geniet. Wanneer mens besluit om hoofweë te vermy, dan vind jy 'n juweel soos hierdie en dan is die ligging perfek. Die ekstra kilometers was die moeite werd! Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie aktiwiteite en baie mooi. Dit is 'n pragtige plek! Baie veilig en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Peaceful. Peaceful, beautiful night sky.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Pleasant surprise. Worth the extra drive. Very quiet. Delightful scenery. We had a very pleasant stay at Goshen with fantastic hosts. Would love to have spent longer exploring the farm more and making use of the spa. The attention to detail in the rooms makes you feel extra special. Worth the extra distance. The owners were very attentive and made us feel really welcome. The chalets on the water's edge are the gems to stay in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Tranquil. Beautiful surroundings and tranquil stay next to the river. It is worth the drive to discover this gem of a place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus K
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2026

Private in nature, non-commercial. Great stay with great hosts. The estate is not too much of a commercial entity, which gives it great character. All in all, a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Lekker bly van die groot pad af! Baie lekker gebly op die rivier. Houthuisie baie gerieflik. Lekker op die stoep gebraai, moes 'n vistok saamgevat het. Alles wat nodig is, is daar. Toegang soon toe was rof na al die reën.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Thea C
1 nag
2.2
Apr 2026

Ek het meer verwag. Dit was op die oog af mooi, maar ek was nie bewus daarvan dat daar amper geen selfoon opvangs, WiFi of 'n TV sou wees nie. Die Boma en die kuier area was baie verwaarloos, met ou houtskool in die braaiers en plastiek bottels in die boma. Daar was swaar reën die Saterdag aand. Ek wou die Sondag vroeg terugry aangesien ek nog Pretoria toe moes gaan. Toe ek vasval, moes ek met 'n gesukkel die gasheer in die hande kry en terugloop na die chalets toe, net om uit te vind dat daar niemand was wat my kon help om uit die modder te kom nie. Oorspronklik is daar gesê haar gade sal 12:00 terug wees - maar hy is eers amper 13:00 daar, sonder verdere kommunikasie. Alhoewel ek waardeer dat hy my uiteindelik gehelp het, moet ek sê vir mense wat die area ken, sou mens dink dat hulle iemand op die plaas sal hê wat kan help in 'n noodgeval. Ek het 4 ure gewag, en het eers 18:30 die aand in die koue, nat en donker by die huis gekom.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jaco G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Surreal. My new safe haven - in one of nature's most beautiful places. Exceptional. We saw so many rare wildlife on the gravel road towards the farm. We stopped often to view the beautiful birds, huge tortoises, plants, river, etc. We were welcomed by a professional lady with a welcome letter that contained all the necessary information about the farm and what is available. The riverfront cabin was amazing. Luxury cabin with air fryer, induction stove, luxurious kitchenware and bed linen & towels. Everything is in immaculate condition - even the braai. We loved the nature, the stars, the riverfront, the people. Many things to do on the farm. I would recommend that you stay here more than one evening. You will regret leaving this place after one evening. I can add that this place is safe. I was comfortable taking my wife, 7-year-old and 8-month-old daughters to this place without being scared about their safety. Everything stays unlocked at this farm. Even the vehicles' keys are left in the ignition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Zanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

R706, Goshen Guest Farm, Edenburgh, 9908, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79fcca45b61be62013d6871c12e7b5c27cab30d3c097e93331520eeccbd935ba697e4253cee2378966c84789239913076904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 R706 Goshen Guest Farm 9908 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.504771601987 25.871043329761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang