LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gouriqua at Mossel Bay | LekkeSlaap
+9

Gouriqua at Mossel Bay

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George-straat, Gouriqua-kompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gouriqua at Mossel Bay is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Gouriqua-kompleks in Mosselbaai met 'n uitsig oor Santosstrand. Gouriqua is naby winkels, restaurante, banke, Santosstrand, Mosselbaai se seiljag- en bootklub en die Diaz-museumkompleks.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv. Dit het skuifdeure wat na 'n balkon met stoepmeubels, 'n ingeboude braaiplek en lieflike uitsigte lei. Daar is veilige kelderparkeerplek vir jou voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Gouriqua at Mossel Bay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Gouriqua at Mossel Bay
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • George-straat, Gouriqua-kompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gouriqua at Mossel Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George-straat, Gouriqua-kompleks, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMGRjNTdlLTYxZGEtNGVhYy1hY2IxLTI2Mzg1MzU5YjU3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 George Street Gouriqua Complex 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.18101 22.14164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!