LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gourits River Eco-Camping | LekkeSlaap
+22

Gourits River Eco-Camping

13 resensies
Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gourits River Eco-Camping bied kampeerplekke en is aan die Gouritsrivieroewer, sowat 16 km van Albertinia af geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n lekker buitelug-wegbreek in die hartjie van die Tuinroete.

Daar is 3 kampeerplekke op die perseel wat elkeen slaapplek vir 6 gaste bied. Die eiendom het ook 'n gemeenskaplike ablusieblok met storte, wasbakke en aparte toilette.

Buiten tente is gaste ook welkom om 'n karavaan, kampeerwa of Echo 4x4-sleepwaens te bring.

Daar is gemeenskaplike braai-areas en kragpunte in die badkamers beskikbaar. 'n Paar van die kampeerplekke het kragpunte.

Goedgemanierde troeteldiere is welkom en ons bied verskeie doendinge op die perseel. Dit sluit stap, visvang, kanovaart, voëlkyk, swem, vierwielmotorfietsroetes en skilderagtige ritte in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Gourits River Eco-Camping
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gourits River Eco-Camping het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ODJhYzcyLWQ4NDctNDZiMy04ZjkwLTg4Yjk2YTk0N2FjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R250  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 Valsriviermond Farm 16 km from Albertinia 6695 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.136474752694 21.717168511133
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!