Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gourits River Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Gourits River Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Wiehan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan V
Saam met vriende

Sal definitief weer terug gaan.

Dit was perfek en sal dit vir enige iemand wat van kamp hou aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine L
Gesin met tieners

Wens ons kon nog 'n dag bly.

Was baie koud, maar het die buitelewe geniet. En die stil oggend, sal weer wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne en rustig.

Goeie verblyf met alles wat mens nodig het. Netjies, skoon en alles werk goed. Vriendelike en gasvrye eienaars en kan die plek aanbeveel. Ons is voëlkykers en het dit geweldig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clare V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very special place to relax and unwind!

A space to get away from it all and connect with yourself and nature. We loved the peace and tranquillity and loved watching the farm life in action. We stayed in the glamping cabin which was clean, comfortable and private with incredible views over the Gourits River and it's spectacular birdlife (don't forget your binoculars). The queen size bed and linen were very comfortable and we had all the amenities we needed. The staff were also very accommodating and friendly. Looking forward to spending more time at this very special place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie D
Saam met vriende

Klein juweel van 'n plek.

Gaan beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Baie aandag aan detail. Was bederf met aandete wat te heerlik was. Awesome plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre V
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, rustig.

Lekker warm geslaap. Heerlike, groot stoep met braai area. Miskien moet die eienaars net meer doen om gaste te laat veilig voel. Aanwysings na gastehuis bietjie verwarrend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Rustige atmosfeer. Goed afgeskakel van die weeklikse gejaag.

Kan die rustige plaas-atmosfeer ten strekte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Gesin met tieners

Baie lekker, stil plekkie.

Ons het baie lekker gekuier, alles was baie mooi skoon, sal net graag wou he die gasvrou moet meer moeite doen as mens daar aankom, ons het haar glad nie eers gesien nie, die plaaswerker moes ons laat inteken ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annarina G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarina G
Gesin met klein kinders

Rustige plaas atmosfeer.

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Netjiese skoon geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met tieners

Rustig.

Wonderlike plekkie. Kyk uit oor die rivier. Bed was baie lekker gewees. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Hul sal ons binnekort weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pete B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pete B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Lieflike omgewing. Ware Wes-Kaap gasvryheid en uitstekende aandete. Sal definitief weer daar oorbly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F
Gesin met tieners

Quaint and peaceful farm accommodation.

Really lovely accommodation. Very comfortable, with everything you need for self-catering. The big table outside on the deck was great to socialise around, next to the braai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annake M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annake M
Gesin met klein kinders

Heerlike kwaliteit familityd.

Warm gasvryheid het ons begroet. Heerlike boerekos en die beste malva poeding in die geweste deur Ryna bedien. Kwaliteit familietyd op die dek spandeer en lekker in rivier baljaar op die vlot. Plaasdiere het vir ure se vermaak gesorg en die mooiste uitkyk plekke bo-op die koppe. Sal vir seker weer gaan kuier op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits River Guest Farm se terugvoer

Beste Annake,

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg! Dit was lekker om julle te kon ontmoet en ons is so bly julle het die kuier hier by ons op die plaas geniet.

Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete,
Kosie en Ryna

Gourits River Guest Farm
Natasha V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning farm get a way.

Relaxing farm environment, we really enjoyed it and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits River Guest Farm se terugvoer

Dear Natasha,

Thank you for the positive feedback. You make us feel proud and feedback like this motivates us to do the best for our guests.

Please come and visit again, we are looking forward to welcoming you back.

Regards,
Ryna and Kosie

Gourits River Guest Farm
Elna S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Saam met vriende

Stunning, tranquil, peaceful, awesome nature surroundings.

Staying on the farm was like home away from home, stunning hosts, made a quick stopover, extremely pleasant, cannot wait for the "Caravan Cottage" to be complete. I will most definitely go back to the farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gourits River Guest Farm se terugvoer

Dear Elna,

Thank you for the positive feedback. The caravan cottage has since been completed.

Looking forward to your next stay with us.

Regards,
Kosie and Ryna

Gourits River Guest Farm
Alexis O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexis O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspanned.

As dit donker word kan jy jou verbeel jy is op Sutherland want die Suiderkruis is wonderlik sigbaar, net jy en die sterrehemel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasakkommodasie.

'n Baie rustige bestemming met al die nodige (dog basiese) om lekker te kuier en baie te stap. Ons besoek was in die winter en sal die bestemming aanbeveel vir herfs of lente (of somer!) om die rivier te benut. Lyk ook of hier 'n lekker kampplek aan't ontwikkel is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V
Gesin met klein kinders

Pragtig! Pragtig! Pragtig!

Ons was aangenaam verras deur die juweel en het elke oomblik geniet. Ons het baie gerus en sal graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica L
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige aand, spyt ons kon nie langer hier bly nie.

Ons het heerlike gebly, lekker vleis gebraai die aand onder die heerlike afdak. Wil graag weer gaan en dan langer bly om die gebied beter te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle M
Gesin met klein kinders

Alles was so perfek, van die gasvryheid, die amazing quadbike trails, die malvapoeding bederf, die vinkies wat nessies bou reg langs die huis, die wonderlike natuurskoon ... ek kan aangaan en aangaan. Julle sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H
Gesin met klein kinders

Alle verwagtinge is oortref!

Dit was waarlik 'n ondervinding wat kop en skouers bo die ander uitstaan. Die gasheer en -vrou sorg vir elke behoefte en stap die ekstra myl om jou waarlik tuis te laat voel. Vir 'n gesin met klein kinders is die enigste negatiewe dalk dat die hoofslaapkamer afgesonder is van die kinders se slaapkamer. Daar is soveel aktiwiteite op die plaas wat die kinders so besig gehou het dat dit in elke opsig die beste plaasvakansie is waarvan jy kan droom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 636
R1 636 R1 145
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 636
R1 636 R1 145
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 636
R1 636 R1 145
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valsriviermond, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmN2ViMTc5LTc2YmMtNGI2ZS1iOGNlLTBiODk1NWNlYjNmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 636 nouVanaf R1 145 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Valsriviermond Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.135953668962 21.718533039093