LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gouritz Valley | LekkeSlaap
+59

Gouritz Valley

Selfsorg
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 11 Januarie 2021

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R325, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 320 R792 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Gouritz Valley is op die R325 tussen die N2 en Gourtiz geleë. Die instansie is net 13 km van Gouritz af.

Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek, vir sakereisigers of vir gaste wat 'n troue bywoon. Verblyf word in ou werkershuisies wat in pragtige eenhede omskep is, aangebied.

Die meeste eenhede het toegang tot braai-areas, gemaklike beddens, badkamergeriewe, kombuise en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Paar eenhede het basiese of gemeenskaplike selfsorggeriewe. Alle beddegoed, handdoeke en komplimentêre toiletware word voorsien.

Doendinge op die perseel sluit visvang, voetslaan en 4x4-roetes in, en gaste kan 'n piekniek op die onderdak-jetty by die dam geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area by die klubhuis. Gaste kan braaihout en ys by die instansie koop.

Die plaas is 4 km van Gouritzrivier-brug af en 10 km van Gourtismond-strand af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R325, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
was R1 320
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
was R1 320
Vanaf R792
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R325, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b22a06b023e981cfdae2769e2b74c3cdee0e691325e1e1e115b17748339024ab311ca1b3929dda28dd6e9b1612ec59c53fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 320, nou Vanaf R792  per nag (vir 2 persone) R325 Gouritz 6696 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.28177402714 21.777284370502
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!