Gousblom Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Gousblom Gastehuis bied warm, gasvrye B&B-verblyf in die dorpie, Kamieskroon, sowat 65 km vanaf Springbok. Kamieskroon is min of meer in die middel van Namakwaland wat in die lente oortrek is met veldblomme.

Dié gastehuis bied verblyf in 2-enkelbedkamers of dubbelkamers met en suite-badkamers, en 'n selfsorg-kamer. Elke kamer beskik oor koffie- en teemaakgeriewe.

In die gaste-sitkamer is daar 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus en buite is daar braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gousblom Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false