Nottingham Road Akkommodasie by Gowrie Farm Golf Estate House 217 | LekkeSlaap
+43

Gowrie Farm Golf Estate House 217

1 resensie
Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gowrie Farm Estate House 217, R103, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 R2 320 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gowrie Farm Golf Estate House 217 is ’n moderne selfsorghuis op die veilig Gowrie Farm Gholflandgoed in Nottinghamweg in KwaZulu-Natal se Middellande. Dié landgoed bied ’n klassieke 18 putjie-gholfbaan, pro-winkel en klubhuis, konferensie-venue en ideaal forelvisvang. Die landgoed is in die middel van die gewilde Midlands Meander-roete wat verskeie restaurante, koffiewinkels, spa's winkels en kulturele besienswaardighede bied.

House 17 bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 4 badkamers, ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea en ’n onderdakstoep. Die eerste en tweede kamers het elk ’n koninggrootte-bed en die derde en vierde kamer het elk 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ’n wasgoedarea, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is ook ’n ontbytkroeg met 8 stoele. Die gerieflike TV-area het ’n platskerm TV met volledige DStv en klankstelsel, asook ’n binnebraai en kaggel. Die veranda het ’n sitarea met etenstafel vir 10, en dit spog met ’n uitsig oor die gholfbaan. Die kothuis word daagliks skoongemaak.

House 217 is ideaal vir gesinne wat die platteland geniet met ’n gholfbaan reg op hul stoep.

Slaapplek

’n Bespreking by Gowrie Farm Golf Estate House 217 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Gowrie Farm Golf Estate House 217
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Gowrie Farm Estate House 217, R103, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gowrie Farm Golf Estate House 217 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 900
Vanaf R2 320
per nag (plek vir 8)
was R2 900
Vanaf R2 320
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gowrie Farm Estate House 217, R103, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8W2uwNtjYAcuNRKYItknTJFkIRG8OwvNetxPYWbg07ROK1tEtI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 900, nou Vanaf R2 320  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Gowrie Farm Estate House 217 R103 Road 3280 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.355931235516 30.007766892096
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za