Gowrie Farm Golf Estate House 217
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Motorfietse/voertuie vir vermaak soos vierwielmotorfietse en veldmotorfietse word nie toegelaat nie.
Gaste mag net in die landgoed rondry as hulle lisensies het. Gaste mag nie die spoedgrens van 40 km/h oorskry nie.
Net bestuurders met lisensies mag die gholfkarretjie op die landgoed bestuur.
Karavane, bote, waentjies en trokke word net met toestemming toegelaat.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die swembad en tennisbaan is nie beskikbaar vir gaste nie.
Visvang en kunsvlieghengel word net by sekere damme toegelaat. Dit sal met die bespreking duidelik gemaak word.
Gemotoriseerde bote of toestelle word nie toegelaat nie.
Alle inwoners moet die regte van ander inwoners respekteer en nie te veel raas nie.
Geraas word nie gedurende sekere tye van die dag toegelaat nie. Dit is voor 07:00 van Maandag tot Vrydag, voor 08:00 op Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae en na 21:00 van Saterdag tot Donderdag en na 22:00 op Vrydae en Saterdae.
Musiekstelsels, videospeles, DVD-spelers, TV's en musiekinstrumente moet nie te veel geraas veroorsaak en ander inwoners steur nie.
Geen groot byeenkomste of ongemagtigde partytjies word sonder toestemming toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste soos per die besprekingsvorm word toegelaat om te oornag.
Dagbesoekers word slegs toegelaat as dit vooraf gereël word. Dié reëls geld vir dagbesoekers ook.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gowrie Farm Estate House 217, R103, Nottingham-weg, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom