LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grace's Place | LekkeSlaap
+19

Grace's Place

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 16, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Grace's Place is 'n pragtige kothuis in die sonderlinge dorp, Beaufort-Wes, naby die N1. Die dorp is die grootste dorp in die Groot Karoo-streek en word dikwels "die hartjie van die Karoo" genoem!

Dié ten volle toegeruste selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kamers deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond en toebehore. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging in.

Veilige parkeerplek is agter 'n veiligheidshek beskikbaar.

Indien jy in Beaufort-Wes vertoef, sal dit jou terugneem na die tyd van die Anglo-Boereoorlog waar plaaslike inwoners interessante stories oor die stryd wat in hierdie wonderlike landskap afgespeel het. Dokter Christiaan Barnard, die bekende hartsjirurg wat die eerste suksesvolle menslike hartoorplanting uitgevoer het, word in die plaaslike musuem herdenk, asook van sy ander toekennings en 'n replika van die oorspronklike hartoorplantingsteater.

Slaapplek

’n Bespreking by Grace's Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 158 resensies vir Grace's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Thompsonstraat 16, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thompsonstraat 16, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZGVjOTg0LTM0YTctNDg2OS1iYmJlLWZhMmEwY2M1N2RmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 3 persone) 158 5 1 5 16 Thompson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -32.358155555556 22.595077777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!