Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grace Cottage

Enkel/Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, breekware en eetgerei toegerus. 'n Komplimentêre, ligte ontbyt word in die eenheid voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, 'n waaier, verwarmer, haardroër en elektriese komberse in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkel/Dubbelkamer - Slaapbank
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n slaapbank en 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, breekware en eetgerei toegerus. 'n Komplimentêre, ligte ontbyt word in die eenheid voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, 'n waaier, verwarmer, haardroër en elektriese komberse in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid - Stapelbed
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 skakelslaapkamers en die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n slaapbank. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n tafel met stoele en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, breekware en eetgerei toegerus is. 'n Komplimentêre, ligte ontbyt word in die eenheid voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv, WiFi, 'n waaier, verwarmer, haardroër en elektriese komberse is beskikbaar, en 'n bababedjie en 'n bababad is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid - Dubbelbed
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 skakelslaapkamers en die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n slaapbank. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is 'n tafel met stoele en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oond, breekware en eetgerei toegerus is. 'n Komplimentêre, ligte ontbyt word in die eenheid voorsien, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv, WiFi, 'n waaier, verwarmer, haardroër en elektriese komberse is beskikbaar, en 'n bababedjie en 'n bababad is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George du Toit-straat 7, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc81e3c97ba344ab3e0e3ef86fd95768ac0f703ccef05785b1188ce7ad13fed4dff05caa4ac8da741b156f5f747e3fa1ecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 7 George du Toit Street Universitas-Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.109333820935 26.165515767923
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem