LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grace Haven Gastehuis | LekkeSlaap
+17

Grace Haven Gastehuis

46 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 46 resensies vir Grace Haven Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marnus V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus V
Gesin met klein kinders

Baie lekker geslaap! Veilig, luuks en netjiese verblyf. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Kan in rus en vrede by Grace Haven oornag - binne sekuriteitskompleks. Parkie op loopafstand vir kinders. Was bederf met lekker versnaperings.

Anneli S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S
Saam met vriende

Rustige omgewing wat my hart aangeraak het en my siel oopgemaak het vir die mooiste mooi!

Ons moes inderhaas blyplek reël en het deur genade op Green Haven Guest House afgekom, dit was werklik 'n voorreg om daar te kon bly. Celia se kuns het my hart en siel aangeraak en Hans en Celia se heerlike manier van gesels het verseker dat ons beslis weer daar sal gaan bly. Eerder vroeër as later! Baie dankie Hans en Celia, julle is hartsmense!

Ina G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gerieflik & bekostigbaar!

Lieflike gastehuis. Hans & Celia gaan uit hul pad uit vir ‘n mens. Die streekskrag was feitlik deurnag af - groot waardering dat hulle hul kragopwekker deur die nag laat loop het sodat my man sy apnoea-masjien kon gebruik.

Lueldi D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lueldi D
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf.

Ons is hartlik ontvang en versorg. Ons het baie gemaklik gebly en het die ligging sentraal vir ons behoeftes gevind.

Gunther N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, goed toegerus, waarde vir geld!

Baie aangename verblyf gehad. Alles wat mens nodig het en nog meer. Heerlikste worsrolletjies en smoothie verrassing het met ons aankoms op ons gewag. Vriendelike gasvrou, veilige omgewing, skoon en netjiese verblyf. Beveel ten sterkste aan!

Penny F - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste in n lang tyd!

Kon nie vir meer vra nie, 'n liter vars melk en tuisgebakte pasteie in die yskas en goed toegeruste kombuis, badkamer en kamer. Ons het dit nog nooit ondervind nie!

Rudolph V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende keuse, ons was meer as gelukkig met Grace Haven and het sommer dadelik tuis gevoel.

Die eienaars het ons soos familie verwelkom en die plek oopgemaak vir ons trou mense om the dag daar aan te trek. Hulle het die ekstra myl gegaan om dit spesiaal te maak! Die plek self is goed ingerig en lyk en voel luuks. Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie en sal enige iemand aanraai om daar aan te gaan. Tien uit tien!

Susan H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is baie hartlik verwelkom deur oom Hans en Tannie Celia. Bederf met heerlike worsrolletjies en die lekkerste beskuit.

Die kamer is baie goed toegerus en pynlik skoon. Bed het heerlik geslaap, daar is genoeg ekstra warm komberse. Die badkamer het allerhande bederfies, ons het regtig niks kort gekom nie. Ons sal definitief weer daar gaan slaap en beveel dit met die grootste gemoedsrus aan.

Renae B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renae B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Netjies, skoon en vriendelike gasheer en gasvrou.

Tanya S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Wonderlike gasvrye gasvrou wat ons op ons gemak laat voel het. Asook 'n pakkie saamgestuur vir padkos.

'n Baie goeie belewenis.

Marinda F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda F
Besigheidsreis

'n Heerlike kuier!

Dit is 'n lieflikste plek, met die mooiste skilderye van die gasvrou self en hope gasvryheid. Die twee slaapkamers is pragtig en silwerskoon. Ons wou nog aandete gaan koop, maar daar was die heerlikste pasteitjies en wortelkoekies. Ek sou nie een ding anders wou hê nie. Dit was werklik 'n fees om daar te kon oorslaap. Baie dankie vir die lekker gesels en dat ons veilig kon oorslaap.

Liezel H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Sjoe!

Grace Haven is luukse waarde vir geld. Die plek is fantasties toegerus, baie netjies en die beddens slaap heerlik! Oom Hans en tannie Celia is in die wieg gelê vir die gasvryheidsbedryf. Ons is hartlik ontvang met heerlike vye uit hul eie tuin. Verder is ons bederf met gebak en heerlike smoothies. Dit het Donderdagoggend gesous toe ons om half 6 vir 'n hospitaalafspraak moes ry ─ jou wrintie, daar het oom Hans 'n sambreel by die voordeur reggesit vir ons gebruik! Ons is ook in kennis gestel van die beurtkragskedule, waarvoor die oom ook 'n gebeurlikheisplan in plek gehad het. Wenk: As oom-hulle die kersie op die koek van fantastiese verblyf wil stel, oorweeg lugverkoeling en verhoog die tarief. Verder raai ek reisigers aan om hul Peaceful Sleep in te pak. Ons beveel Grace Haven van harte aan en beplan om sommer spoedig weer daar oor te bly. Ons het heerlik gebly, dankie.

Hannelie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Gesin met klein kinders

Die verblyf was fantasties!

Ons het heerlik gebly, ons is hartlik verwelkom en die smoothie en pasteitjies wat ons met ons aankoms ontvang het, was heerlik. Die kamers en kombuis is ruim, modern en netjies. Celia se skilderye is pragtig en besonders. Dankie (oom) Hans en (tannie) Celia vir julle gasvryheid.

Marié B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B
Gesin met tieners

Netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.

Ons het hierdie akkommodasie gekies na aanleiding van vorige gaste se goeie resensies en was nie teleurgesteld nie. Die eenheid was baie netjies en volledig toegerus. Die dubbelbed slaap lekker en die badkamer met al die ekstra bederfies was 'n bonus. Ons is vriendelik verwelkom en het vinnig tuis gevoel. Ons sien julle vir seker weer in die toekoms.

Leneé M S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leneé M S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek met uitmuntende gasvryheid.

Hans en Celia het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer ten spyte van familieverpligtinge. Hulle is voorwaar ingestel op detail om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Alles het so luuks gevoel. Baie dankie ook vir die tuisgebakte verwelkomingsgeskenk. Ons is ook beïndruk met Celia se pragtige skilderye wat 'n goeie "ambience" skep.

Carlo C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo C
Gesin met tieners

Absoluut fantasties.

Ons moes noodgedwonge vir 'n tyd in Pretoria vertoef en het Grace Haven op die webtuiste gesien. Die diens wat ons ontvang het, het al ons verwagtinge oortref. Hans en Celia is die wonderlikste, dierbaarste eienaars wat enige reisiger voor kan vra. Geen moeite was ooit te veel vir hulle nie en hulle het ons laat voel of ons by ons eie huis en saam met familie is. Die geriewe is fantasties en daar is geen tekort aan enigiets nie. Ons sal vir seker weer by Hans en Celia wil bly as ons in Pretoria is. Ons kan nie genoeg dankie se vir alles wat hulle vir ons gedoen en beteken het nie.

Mabel S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mabel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense was wonderlik en het ons vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Heerlike gehalte bed en baie netjiese ruim kamers.

Ons was baie gelukkig om daar oor te bly, die dame het alles voorsien, nie 'n tekort aan enige iets nie, ons sal definitief weer oorbly sou ons in Pretoria moet oorslaap. Dankie.

Annedene P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annedene P
Gesin met tieners

Baie gasvry met alles wat mens kan nodig kry.

Dit voel soos huis. Is baie ekstra bederf. Sal dit definitief aanbeveel.

Sue B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B
Enkelreisiger

Ons het baie lekker by Grace Haven gebly!

Lieflike plek en Celia se gasvryheid was wonderlik. Sal definitief teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We had a lovely stay at Grace Haven!

Lovely place and the hospitality shown by Celia was wonderful. Will definitely return.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Suzanne M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne M

Baie gasvry, mooi en netjies.

Baie gasvrye ontvangs, baie mooi en netjiese kamer! Heerlike groot badkamer, geen tekort aan enige iets in die plekkie nie. Baie dankie, ons het heerlik gebly!

Corlia V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia V
Saam met vriende

My vriendin wou kom kuier en uitgaan, toe ontdek ek die mooiste blyplek net 'n klipgooi van my af!

'n Warm, vriendelike ontvangs! Groot, gemaklike kamer en geriewe. Ontsettende veilig in 'n sekuriteitskompleks! Ons het lekker gekuier in Mattstraat (The Social Grill) en wou nie ver ry nie. My vriendin woon in Fourways en bly in Mattstraat. Dit het ons onder 2 min gevat en almal was veilig tuis na 'n lekker kuier en fantastiese aandete! My vriendin gaan sommer binnekort weer kom kuier! Dankie Hans en Celia!

William D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, ideale blyplek.

Gasvry, vriendelik, ideale verblyf in Pretoria.

Anita V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Saam met vriende

Veilige, rustige en warm huislike atmosfeer.

'n Warm en hartlike ontvangs en met 'n heerlike bord eetgoed bederf, het ons gou van ons uitputtende reis vergeet. Ruim kamers en geriewe. Ons het lekker gekuier tot vroegoggend en nie vir een oomblik besef ons is in 'n besige en groot stad nie. Wonderlike gasheer en -vrou.

Marita S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita S
Gesin met tieners

Absoluut asemrowend.

Sal vir seker die plekkie aanbeveel, vriendelike eienaars, baie mooi plekkie, ingerig met alle geriewe wat soos 'n vakansie voel, baie veilig.

Hill V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hill V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tarief was baie billik en die kamer silwerskoon.

Die verblyf was beslis waarde vir geld. Die geriewe was silwerskoon. Die gastehuis is ook in 'n baie veilige omgewing. Dit het ons egter gepla dat die kamer nie gediens was nie. Op navraag het die eienaars gesê dat dit baie duidelik aangedui word dat die eenheid "Selfsorg" is. Ons het nie gedink dat dit is wat "Selfsorg" beteken nie! Volgens ons kennis beteken "Selfsorg" dat daar geriewe is om ons eie kos te maak.

Grace Haven Gastehuis's terugvoer

Die gas meld dat die kamer nie gediens was nie. By vertrek het die gas gemeld dat ons nie hul beddens opgemaak het nie. Dit is die diens waarna die gas verwys het. Selfsorg sluit in dat gaste self verantwoordelik is vir die opmaak van hul beddens.

Grace Haven Gastehuis
Elize L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice accommodation, everything you would need.

The accommodation was very nice, clean, tidy, everything you would need. The hosts were very welcoming and thoughtful. Definitely recommend it and would stay there again.

Donato K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donato K
Enkelreisiger

Awesome place, awesome hosts, awesome value for money.

A very beautiful venue. Hosts, Oom Hans and Cecile are amazing and very friendly. Really made me feel comfortable, kind of like I was at home. Place is very neat, clean, gorgeous. If I could I would have stayed longer. I will definitely stay there again and I would recommend it to anyone looking for accommodation in the area.

Tinkie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinkie V

Nice stay.

We received a nice place of things to eat upon arrival. Good coffee with fresh milk and rusks. It is the small things that you don't expect. Facilities are clean and neat. Had a nice stay.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lekker gebly.

Met aankoms lekker bord eetgoed gekry. Lekker koffie met vars melk en beskuit. Dis die klein goedjies wat jy nie verwag het nie. Geriewe mooi skoon en gemaklik. Baie lekker gebly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gerhard P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en gasvrye verblyf.

Baie dankie vir 'n wonderlike geleentheid om in julle netjiese en pragtige plekkie te kon bly! Julle is dierbare mense. Baie dankie vir die interressante verhaaltjies van elke pragtige skildery wat tannie geskilder het, dit was iets besonders. Sal julle pragtige gastehuis aanbeveel vir enige een! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Jannie K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie K
Saam met vriende

10/10.

Uitstekend. Baie beïndruk.

Philip M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M
Gesin met klein kinders

Ongelooflike mense, uitstekende waarde vir geld!

Grace Haven Gastehuis is uitstekende waarde vir geld, maar wat Grace Haven uitsonderlik maak is die eienaars. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Is waarlik 'n huis weg van die huis af gevoel en ek sal hulle definitief aanbeveel en definitief weer teruggaan soontoe. Die kamers is ruim en die kombuisie bied alles wat mens benodig om selfversorgend te kan wees.

Jade M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jade M
Saam met vriende

Gasvryheid op sy beste.

Dit is bitter min in vandag se tyd dat jy soveel waarde vir geld kry. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel.

Ray S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray S
Gesin met tieners

Great value for money, Hans and Celia took care of us, we left as friends.

If you want to stay at a home away from home, then this is the place.

Magda V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met vriende

Gasvry, netjies, beslis aan te beveel en voldoen aan die hoogste standaarde.

Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Sal beslis die plek aanbeveel. Baie netjies in 'n ander klas teenoor van die ander plekke waar al tuis gegaan het.

Louis B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs met eetgoed wat wag in kamer. Waarde vir geld en veilig!

Uitstekende skoon en keurig toegeruste kamers met volledige toegeruste kombuis om te deel. Lugversorging kan oorweeg word. Vriendelke gasheer en gasvrou.

Elien K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elien K
Gesin met klein kinders

Tops!

Van dag een af wat ons bespreking gemaak het, het ons vriendelike diens ontvang. Aanwysings is deurgestuur en 'n dag voor ons verblyf is ons weer gekontak met nodige inligting. Vriendelike diens, huislik, baie skoon en netjies. En die heerlike eetgoedjies op aankoms. Weereens baie dankie oom Hans en tannie Celia, julle sal ons vir seker weer sien.

Driekie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie S
Saam met vriende

Ongelooflik.

Hiermee wil ek baie dankie sê dat ons die voorreg kon hê om in hierdie gastehuis te kon oornag. Hierdie mense gaan uit hul pad uit om te help waar hul kan, met raad, en om ekstra bederfie-verrassing spesiaal te gaan aankoop vir ons verjaarsdagsussie en dit in die kamer te gaan sit, en het tot vir ons 'n hele beker vol waatlemoensmoothie gemaak vir ons om te geniet! Ek sal baie graag in die toekoms, wanneer ek Pretoria moet besoek, net daar wil oornag, en geen ander plek nie. Ons het veilig gevoel, en die gasheer en gasvrou is regtig baie uitsonderlike mense. Hulle het 'n spesiale naweek vir ons drie sussies ekstra spesiaal gemaak.

Ingrid G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid G
Saam met vriende

Ongekende gasvryheid.

Met ons aankoms was daar 'n warm ontvangs deur die eienaars om 23h00. Die fasiliteite is van hoogstaande gehalte. Die gasheer en gasvrou het deurentyd na ons gemak omgesien. Hierdie gastehuis word sterk aanbeveel vir reisigers wat 'n goeie bederf en ongekende gasvryheid wil ervaar.

Abre O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike akkomodasie met waarde vir geld.

Personeel vriendelik en hulpvaardig. Kamer voldoen aan verwagtinge. Omgewing dra by tot positiewe ervaring. Sal dit weer gebruik.

Vegardt K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vegardt K
Gesin met tieners

Uitstekende netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Baie netjiese goed toegeruste plek met alles en nog meer wat jy nodig het. Hartlike ontvangs met eienaars wat uit hulle pad gaan om jou verblyf lekker te maak. Baie veilige, stil en rustige omgewing.

Ria V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse akkommodasie in 'n pragtige gastehuis verskaf deur die bedagsaamste eienaars.

Hierdie is die beste gastehuis, in 'n stil, veilige kompleks. Dit is besonder mooi, met elke gerief wat ons nodig gehad het. Elke kamer is met sorg gemeubileer en daar is soveel ekstras. Dit het gevoel asof ons eerder by vriende tuis gaan. Dankie vir die heerlike bord eetgoedjies met ons aankoms, die aansit van die ligte toe ons na ons funksie terug gekom het. Ons sal beslis weer hier oornag as ons in Pretoria kom en julle by almal aanbeveel.

Peet B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly by baie vriendelikke mense wat geen moeite ontsien het om ons verblyf sorgvry en aangenaam te maak nie.

As selfsorg eenheid het ons hier baie meer gekry as waarvoor ons gehoop het. Die eenheid is ten volle toegerus en daar is aan alles gedink. Alles is skoon en netjies. Die omgewing is baie rustig met geen geraas behalwe die geluide van voëls. Hansie en Celia is baie behulpsaam en vriendelik en het uit hulle pad uitgegaan om te sorg dat ons verblyf rustig en sorgvry is. Met ons aankoms het ons 'n bordjie eetgoed in die kamer gekry wat baie lekker was en juis op 'n tyd in die aand wanneer jy weer lus is vir iets lekkers. Die plek is uit die gewoel van die stad en nie naby paaie wat voertuig geraas het nie. Maar tog is die plek maklik binne bereik van groot snelweë in beide rigtings Noord of Suid. Woodlands winkel sentrum is baie naby so ook Pretoria Oos Hospitaal. Grace Haven is regtig aan te beveel en die prys is baie billik.

Driaan F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driaan F
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld ooit!

Ons het self 'n gastehuis en die waarde vir geld wat 'n mens hier kry is ongelooflik. Ons oornag gereeld in gastehuise en dit wat hulle bied is gelykstaande aan 'n boetiekhotel. Ek sal definitief weer daar oornag. Celia en Hans is 'n baie goeie gasvrou en gasheer. Baie dankie vir al die moeite en hulp. Julle sal ons definitief weer sien. Sterkte met julle vestiging.

Marnus F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grace Haven is 'n perfekte gastehuis, die eienaars is baie goeie mense en alles is net perfection.

My tyd by die gastehuis was baie lekker, ek sal hulle altyd ondersteun. Dit was baie lekker.

Pascale E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pascale E

Gorgeous and peaceful.

Grace Haven Gastehuis was outstanding. Wonderful, comfy beds very beautiful. Spotless, convenient and very safe. Beautiful House with amazing art. The owners are lovely people who made the stay extra great and comfortable for us. Will recommend the guesthouse to everyone I know.

Louie S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie S
Enkelreisiger

Home away from home.

Will definitely recommend Grace Haven Guest house. Excellent location, very clean and safe. The owners go the extra mile and beyond to make you feel at home.

Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matt-straat 121, Mooikloof Gardens, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViZTdmNGE3LTcwOGUtNGI2Mi1hNTIwLTYzMmQ3MWY0ZjViNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 121 Matt Street Mooikloof Gardens 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.828766918982 28.323793128166
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!