LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grace on Four | LekkeSlaap
+49

Grace on Four

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Grace on Four
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerrit G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit G
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens, mooi en netjies.

Lekker speelplek vir kinders.

Poen D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Poen D
Enkelreisiger

Rustig en gemaklik, dankie.

Sien sterre.

Chrisna G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, pragtig en beter as my eie huis.

Vriendelik ontvangs, baie behulpsaam, warm huislike omgewing. Gastehuis baie goed toegerus, skoon en netjies. Naby aan alles maar nog steeds stil en rustige omgewing.

Kobus L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, vriendelike eienaars en sal beslis weer daar oornag sou dit nodig wees.

Ons het die gastehuis net gebruik vir een nag (slaap alleenlik). Daar was die moontlikheid om ontbyt te gebruik, maar ons het verkies om eerder vroeër in die pad te val. Dus die slaap-ondervinding en geriewe beskikbaar was baie goed en daarmee het ek geen klagtes nie en sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Bertie T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie T
Enkelreisiger

Baie aangenaam en vriendelike mense

Sien sterre.

AnnÉmariÉ B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
AnnÉmariÉ B

Netjies en goed geleë. Uiters vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Ons het baie lekker gebly. Skoon en baie netjies. Baie gerieflike huis met als wat jy nodig het.

Maxine C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine C
Gesin met klein kinders

Dit was ‘n absolute plesier om daar te oornag.

Wat ‘n wonderlike plekkie! Baie mooi en netjies met ‘n heerlike, huislike gevoel. Ons was baie warm ontvang deur Rika en Burtie; hulle is wonderlike, gasvrye mense. Ons sal beslis weer by Grace on Four gaan oorslaap en definitief ons vriende van hulle vertel.

Bart S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart S
Gesin met klein kinders

Ons het dadelik tuis gevoel.

Ons gaan definitief weer by julle kom oorbly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Gideon J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Eienaar is gasvry en vriendelik, gastehuis is pragtig en netjies, ruim slaapkamer met 'n enorme stort en puik beddens. Goeie waarde vir geld.

Jacobus K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry, gerieflik en veilig.

Grace on Four is 'n gerieflike, ruim en goed ingerigte gastehuis wat ideaal is vir gaste wat graag hulle eie ding wil doen. Geleë in 'n stil area en laat jou die keuse om te gaan uiteet in 'n nabygeleë restaurant of sommer 'n kwaliteit vleisie van die nabygeleë Vleis Lapa te verkry en jou eie braai te hou. Goed ingerigte kombuis en more oggend kan jy 'n heerlike ontbyt geniet. Kamers is ruim en skoon en veilige parkering is beskikbaar.

Stanley N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy to locate and very user-friendly, will definitely come back.

It's a very quiet place, noise free, great for peace of mind.

Riaan V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Puik!

Vriendelike gasheer en -vrou - waarde vir geld.

Lynnette L - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette L
Enkelreisiger

Rustig.

Lekke geslaap. Baie lekker ontbyt gekry.

Petro D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige verblyf.

Sien die sterre.

Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bekker Straat, , Polokwane, 0787, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZjY4OGNiLTkxZDYtNDZhOC04Mjk3LTA3ZTNkYjExZTE3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 4 Bekker Street Fauna Park 0787 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.911063991019 29.482746273279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!