Grace on Minerva

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Grace on Minerva is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Pennington. Die perseel is naby die strand en besienswaardighede in die area.

Dié lig en lugtige studio-woonstel is oopplan en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie en 'n ketel toegerus is en is langs die bed. Daar is 'n platskerm-TV met 'n kompakte DStv-pakket.

Onderdak parkeerplek op die perseel is vir 1 voertuig beskikbaar. Grace on Minerva is ook naby verskeie restaurante, Umdoni Park gholfbaan, die Imbalala Forest Estate en 'n kort rit van ander besienswaardighede in die dele van die Suidkus.

Slaapplek

'n Bespreking by Grace on Minerva sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Grace On Minerva gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false