Pennington Akkommodasie by Grace on Minerva | LekkeSlaap
+15

Grace on Minerva

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Grace on Minerva
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Siellie E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreekplekkie.

Kevin en Jenny was so gasvry en vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit was asof ons by die huis was. Van die Dove badseep tot die "OH So Heavenly" handewasseep. Lanklaas in so skoon en netjiese plekkie gebly. Ons het reeds al ons vriende van die oulike plekkie vertel. Selfs klein Bella het dit geniet. Baie dankie Kevin en Jenny, ons sal beslis jul plekkie aanbeveel.

Grace on Minerva's terugvoer

Thank you for your kind comments, it was an absolute pleasure having you stay at Grace on Minerva

Grace on Minerva
Vernon K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker woonstel. Skoon en gerieflik.

Mooi plek, stil en veilig. Baie skoon. Ons het dit baie geniet. Goeie waarde vir geld. Meer het 'n persoon nie nodig nie.

Grace on Minerva's terugvoer

Many thanks, so pleased you enjoyed staying at Grace on Minerva

Grace on Minerva
Hildegard C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kommervry, lekker rustig en uiters netjies.

Ons was aangenaam verras met Grace on Minerva. Ek reis 80% van my tyd vir my werk en bly gereeld in 4- tot 5-ster-plekkies! Baie van hierdie plekke kan werklik maar by Kevin en Jenny van Grace in Minerva gaan kers opsteek. Hulle warn en vriendelike ontvangs was indrukwekkend. Hulle ken die omgewing baie goed en het ons goeie raad gegee omtrent besienswaardighede en lekker eetplekkies. Hulle het selfs aangebied om na ons 2 fur babies te kyk terwyl ons by die gholfbaan se club-huis die heerlikste dus gaan eet het. Kevin en Jenny, baie dankie dat ons 'n week lank kon gaan rus in julle stukkie paradys. Ek sal julle enige tyd aanbeveel. Julle plekkie is werklik op wêreld standard. Van die kwaliteitmatras, skoon vars beddegoed tot en met die beskuit in die blikkie en vars melk in die yskas. Ons sal baie beslis weer besoek!

Liezel O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie baie aangenaam.

Sulke vriendelike mense, Mooi skoon en rustig. Die ingang in maklik en jou parkering onderdak. Die eienaar is regtig behulpsaam en vriendelik en staan reg om te help. Regtig 'n plek wat ons geniet.

Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-laan 44, Pennington , Umdoni, 4184, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHvVQvKgCufbHqHca8266NpViJC3zsto4De2H9LiiJc8OGuyCIz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 44 Minerva Avenue Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.3900602 30.6909356
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za