LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grace to Grace | LekkeSlaap
+27

Grace to Grace

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Grace to Grace is in die kusdorp Strand wat net 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe af is.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Rook is verbode in die eenheid. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, bidet, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n privaat stoep met buitemeubels en 'n gasbraai.

Onderdakparkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar, met 'n alarm wat snags geaktiveer word.

Die eenheid is slegs 300 m van die strand en restaurante af, en die winkelsentrums is minder as 2 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Grace to Grace sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Grace to Grace
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grace to Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 8, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoqqtJEumd3wgYqEofqhGtr8v297IW7VRaaVboDMaiEkF5VV4E9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 4 persone) 18 5 1 5 8 Van Der Stel Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.106345847155 18.822897970676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!