LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Graceland Eco Retreat | LekkeSlaap
+48

Graceland Eco Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu River Valley-weg, Erf 9, Escatre-plaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Graceland Eco Retreat grens aan die woud en plantasies van Magoebaskloof en die Woodbush Woudreservaat, en bied 'n unieke tipe bergbosveld. Dié wegbreekplek is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik slegs sonkrag. Alhoewel dit nie lugversorging of 'n TV het nie, kan gaste van 'n vreedsame omgewing gevul met voëlgesang verseker wees.

Verblyf word in 5 eenhede met slaapplek vir 12 gaste aangebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, WiFi, 'n kombuisie, stoep en 'n privaat ingang.

Graceland Eco Retreat is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en gebruik sonkrag vir alle ligte en geisers. 'n USB-koppelpunt met sonkrag is beskikbaar om selfone en tablette te laai. Die Retreat dien as 'n eko-blyplek en geen kinders jonger as 16 jaar word toegelaat nie.

Die gebied is ideaal vir voetslaan en voëlkyk, want dit is bekend vir sy unieke voëllewe. Gaste het ook die geleentheid om 'n verskeidenheid wild te sien, soos koedoes, rooibokke, klipspringer, rietbokke en kameelperde - Elvis, Priscilla en Lisa Marie en hul kinders, Memphis, Tennessee en klein Nashville, wat op die plaas gebore is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Sweeds

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Graceland Eco Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Kudu River Valley-weg, Erf 9, Escatre-plaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Graceland Eco Retreat het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kudu River Valley-weg, Erf 9, Escatre-plaas, Magoebaskloof, 0731, Limpopo
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsf5LkBJ69gy1bKyzYPmzgGNFC2Gm5Ti9MDht9bXit4A1RghHeh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 Kudu River Valley Road Portion 9, Escatre Farm 0731 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.785715418279 29.930445849895
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!